“Israel Folau en Telusa Veainu se beserings het weer opgevlam en hulle sal nie beskikbaar vir die Wêreldbeker-toernooi wees nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Israel Folau"
Folau weer op internasionale verhoog
Israel Folau is deel van Tonga se planne vir die komende Pasifiese Nasiesbeker-reeks; ’n paar jaar nadat dié uitgesproke Christen sy laaste wedstryd vir die Wallabies gespeel het.
Folau het WB-drome saam met Tonga
“Ek sal baie daarvan hou om die Tonga-trui oor my kop te trek en om die land te verteenwoordig.”
Gaan Folau sy terugkeer na vyftienmanrugby maak?
Folau het skitterspel in sy eerste paar wedstryde vir die Catalans Dragons gelewer, terwyl hy ook staande gebly het terwyl van sy spanmaats die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging gebuig het.
Kyk: Folau bly weer staande, lewer skitterspel
Vir die tweede agtereenvolgende wedstryd het Israel Folau besluit om nie saam met sy spanmaats die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging te buig nie. Boonop het van sy spanmaats ook besluit om staande te bly.
Folau, Rugby Australië bereik skikking
“Ons voel dat regverdigheid geseëvier het en dat ons met ons lewens kan voortgaan. Ons kan nou op ons geloof en ons families konsentreer.”
Folau eis nou R140 miljoen
Voer aan dat hy die kaptein van die Wallabies kon gewees het.
Folau begin met hofverrigtinge teen Rugby Australië
“Ek is dankbaar vir almal se ondersteuning in hierdie tydperk. Mag die Here julle seën.”
Folau se geldinsameling gekortwiek
GoFundMe het aangevoer Folau se geldinsamelingsprojek is teenstrydig met hul reëls en regulasies.
Folau in die pad gesteek ná uitlatings
“Spelers moet veilig en welkom voel wanneer hulle rugby speel, maak nie saak wat hul ras, agtergrond of seksuele voorkeur is nie.”
Folau gaan veg vir sy loopbaan
Folau het vroeër die week ʼn kennisgewing ontvang waarin hy meegedeel is dat hy ʼn hoëvlak‑oortreding van die beroepspelers se gedragskode begaan het wat sy afdanking regverdig.
Folau staan by sy uitlatings
“Natuurlik is ek mal oor rugby en ek sal dit beslis mis. Maar my geloof in Jesus Christus is wat eerste kom.”
Rugbyster in sop oor uitlatings
“Hoewel hy geregtig is op sy geloofsoortuigings, is die manier hoe hy dié oortuigings oordra nie in ooreenstemming met die waardes van die sport nie.”