Van bredieresepte tot pap wiele en die nederige plusteken het ter sprake gekom tydens die afskeidstoesprake met die laaste gewone sitting van die Nasionale Vergadering vir vanjaar.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Desember 2019
Duitsers besorg oor staatspensioen, armoede op hul oudag
Slegs 17% van die persone tussen 20 en 65 jaar oud verwag dat die staatspensioen voldoende sal wees op hul oudag.
Staatslening goedgekeur om Alitalia in die lug te hou
Die Italiaanse regering het ʼn nuwe lening van €400 miljoen (sowat R6,4 miljard) toegestaan om die sukkelende nasionale lugredery, Alitalia, aan die gang te hou.
ANC regeer weer in Johannesburg
Die ANC het vandag daarin geslaag om weer beheer oor die Johannesburgse metro te verkry.
Wees bedag op vervalste matrieksertifikate
Die departement van basiese onderwys het gesê hy distansieer homself van ʼn plasing op ʼn vals sosialemediabladsy wat “egte” matrieksertifikate aanbied teen R1 500.
Dis patrioties om SAL te sluit – DA
“Die mees patriotiese ding wat Suid-Afrikaners kan doen is om te help om die SAL te sluit. Die publiek kan die SAL binne ʼn paar dae sy deure laat toemaak, deur eenvoudig te weier om met die lugdiens te vlieg.”
Uitspraak oor BLF se HS Driehoek-uitlatings ‘lê grondslag vir strafsaak’
“Volgens die uitspraak was hierdie aanmerkings inderdaad rassisties, kras, onsensitief, barbaars.”
Twee klagte laat vaar teen dokter wat glo aborsie afraai
Dr. Jacques de Vos het ʼn pasiënt vroeër geadviseer dat haar ongebore baba ʼn mens is.
Tuisonderrig-alternatief in Centurion
Tuisonderrig het al so uitgebrei dat daar al landswyd tuisonderrigsentrums van die grond af gebring is. Dit bied ʼn briljante alternatief vir kinders wat nie inpas in hoofstroomskole nie, of wat teen hul eie pas moet vorder.
Hof sê oor borgtog vir Menlyn Maine-moordbeskuldigde
JB Strydom is Maandag trompop in die parkeerterrein van die winkelsentrum geskiet.
Mense sit skouer aan die wiel om boere te help
Die pad na boerehulp loop deur die gemeenskap.
‘Stroop’ skenk jongste kontantprys aan honde-eenheid
Bonné de Bod en Susan Scott, die filmmakers van die bekroonde wildlewe‑dokumentêr “Stroop: Journey into the Rhino Horn War”, het besluit om die kontantprys van hulle jongste toekenning aan die veldwagters en honde-eenheid van die Krugerwildtuin te skenk.
Folau, Rugby Australië bereik skikking
“Ons voel dat regverdigheid geseëvier het en dat ons met ons lewens kan voortgaan. Ons kan nou op ons geloof en ons families konsentreer.”
Klim uit jou gemaksone vir ’n gesonder lewe
Die bekende leefstyl sjef Izelle Hofmann het Dinsdag ʼn geleentheid aangebied waar sy mense gemotiveer het om so goed na hul binneste om te sien as wat hulle hul geliefde kar versorg.
Boekresensie: Die wolkversamelaars
Hulle wel en wee het my bygebly lank nadat ek die boek terug op my boekrak geplaas het. Ek is spyt dat ek nie iewers kan gaan loer hoe dit nou met sus of so gaan nie!
Gedig: In die katkisasieklas
AG Visser se gedig, “In die katkisasieklas”
Podlitiek: Haatspraakwet eers uitgesmyt, krieket SA teen almal in die kryt
Die episode sit die kruistog teen feitefoute en politieke korrektheid voort en gesels oor die appèlhof se haatspraakuitspraak, die warboel by Krieket Suid-Afrika (KSA) en die jongste verwikkelinge oor datapryse in Suid-Afrika.
Aanstelling van adjunk-OB vertraag
’n Vurige debat het die besluit voorafgegaan.
Britse en Ierse Leeus speel agt wedstryde in SA
FNB-stadion kan vir meeste toeskouers nóg vir ’n Leeustoets sorg.
Transnet-skikking bring hoop vir pensioenarisse
ʼn Skikkingsbonus van R10 000 ʼn jaar sal ook oor drie jaar betaal word.