“Dit raak nie makliker nie, jy leer net hoe om daarmee saam te leef.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gill Packham"
Packham-moord: ‘Reg het geskied vir ons suster’
“Vir die afgelope 15 maande moes ons die brutale moord op ons suster Gillian hanteer en die daaropvolgende onthullings van die tragiese en pynlike omstandighede waaraan sy in die jare en maande onderwerp was voor Rob haar vermoor het.”
Packham glo in vermoorde vrou se motor opgemerk
Gray het aan die hof gesê dit het gelyk of die man herhaaldelik sy vuiste teen die stuurwiel slaan. “Hy het gelyk soos iemand wat baie ontsteld is oor iets.”
Packham vra kollega glo om te lieg
“Hy was uitasem toe hy met my gepraat het, asof hy besig was om rond te loop.”
Rob Packham se dogter getuig in moordsaak
Rob Packham se jongste dogter het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig oor haar ouers se huweliksprobleme en haar pa se buite-egtelike verhoudings.
Rob Packham pleit onskuldig
Haar liggaam is later in die kattebak van ʼn uitgebrande BMW naby die Dieprivier-treinstasie gevind.
Packham hoor oor tweede poging vir borgtog
Die staat voer aan Robert het ʼn stomp voorwerp gebruik om Gill mee oor die kop te slaan en het toe haar BMW met haar liggaam daarin aan die brand gesteek om sy spore dood te vee.
Man wat glo vrou vermoor terug hof toe oor borgtog
Packham is voorheen op borgtog van R75 000 vrygelaat, maar regter Elizabeth Baartman het op 20 Desember sy borgtog teruggetrek nadat hy probeer het om met sy voormalige minnares kontak te maak deur ʼn gemeenskaplike vriend.
Man wat glo vrou vermoor wéér vas
Robin Packham, die man wat teregstaan vir die moord op sy vrou, Gill, is weer in hegtenis geneem nadat hy vroeër op borgtog vrygelaat is.
Egpaar had glo huweliksprobleme voor vrou se moord
Luidens die klagstaat het die Packham-egpaar saam in Constantia gewoon, maar was dit vir maande voor Gill se dood glo duidelik dat hulle huweliksprobleme ervaar het.
Man aangekla van moord op sy vrou
Nadat die vlamme geblus is, is die gebrande liggaam van ʼn vrou in die kattebak van die motor gekry.
Liggaam in kattebak dié van vermiste ma; verdagte vas
Die liggaam wat verlede week in ʼn uitgebrande BMW in Kaapstad gevind is, is dié van Gill Packham (57).
Liggaam in kattebak dalk dié van vermiste ma
Die liggaam van ʼn vrou is Donderdagaand in ʼn uitgebrande BMW in Kaapstad gevind, skaars ʼn paar ure nadat ʼn 57-jarige vrou as vermis aangemeld is.