Alamin Mohammed (49) van Bangladesj is Vrydag in die Kimberley-landdroshof in die Noord-Kaap gevonnis op aanklag van korrupsie en omkopery.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Oktober 2019
Nog 18 toetsbeamptes in Limpopo aangekeer
Nog 18 toetsbeamptes van twee privaat voertuigtoetssentra in Polokwane (Pietersburg) in hegtenis geneem.
Personeel by Chinese, Thaise ambassades beweer aanranding
Lede van die plaaslike diplomatiekepersoneelvakbond Ulemasa het Vrydag buite die ambassades van Volksrepubliek China en Thailand betoog oor bewerings van werkermishandeling, insluitend aanrandings, in die ambassades.
Minstens 62 sterf in ontploffing by moskee
Minstens 62 persone is Vrydag dood tydens ʼn ontploffing by ʼn moskee in die ooste van Afghanistan.
ToekomsVenster: Sy las is lig en sy juk is sag
Haal diep asem en ontspan. Hy gee wat Hy vra.
Laerskoolkinders verdrink in Oos-Londen
Twee laerskoolkinders het Vrydag in Oos-Londen verdrink.
Unieke seiljag-geleentheid vir ʼn goeie doel
“ʼn 104 kg rugbyspeler wat in dié resies seil klink dalk onmoontlik, maar hy wil wys dat dit gedoen kán word.”
Resensie: DEURnis – ʼn Ervaring vir die fynproewer
DEURnis is grootliks ʼn teaterervaring vir die fynproewer wat nie eng dink nie, maar oop is vir nuwe avontuur.
Groot vertragings in Kaapstad tydens taxibetoging
Minibustaxi’s het Vrydag groot verkeersopeenhopings in Kaapstad se middestad en omgewing veroorsaak toe hulle verskeie paaie versper het.
Bejaarde tydens beurtkrag oorval, beroof
’n Bejaarde vrou is tydens beurtkrag buite haar kamer in ’n versorgingsoord oorval en beroof.
Dís hoe SA voortaan energie sal opwek
Net meer as die helfte van die land se elektrisiteit sal voortaan deur steenkool opgewek word. Wind- en hirdo-elektrisiteit sal nagenoeg ʼn kwart van Suid-Afrika se krag verskaf.
Traagheid met akkreditasie van private verpleegkolleges wek kommer
Daar hang reeds ‘n swaard oor verpleegkunde as beroep.
UJ span tegnologie in om geestesversteurings te beveg
Die Universiteit van Johannesburg loods ’n aanlyn-geestesgesondheidsprofielstelsel wat hoop om ’n verskil aan die geestestoestand van Gautengse leerders te maak.
Wet oor grondonteiening teen Maart gefinaliseer
Die nuwe parlementêre ad hoc-komitee oor die verandering van art. 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, het Vrydagoggend vergader om die tydraamwerk vir die proses daar te stel.
Skeletoorblyfsels in veld dié van vermiste PE-seuntjie
Die agtjarige seuntjie het net meer as drie maande gelede spoorloos verdwyn.
Nederlandse weermag wil Suid-Afrikaners werf
Die Nederlandse weermag ervaar tans ’n groot personeeltekort en beoog om meer mense uit die buiteland, veral Suid-Afrika, aan te stel.
Familie laat hare waai ter ondersteuning van borskankerpasiënt
Wanneer kanker inbreuk maak op ʼn mens se lewe, moet baie vroue hul haredos prysgee in die stryd en die hoop om gesond te word. Dikwels is hierdie ook ʼn eensame pad wat vroue moet stap, omdat familie en vriende nie altyd verstaan waarmee hulle worstel nie.
Woord: kolwyntjie
Waar kom ons aan die woord “kolwyntjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Video: 45 behoeftiges kry weer gawe van sig
Altesaam 45 behoeftige mense is vandeesweek oor twee dae deur een oogspesialis met gratis katarakverwyderingchirurgie gehelp as deel van Internasionale Ooggesondheid-bewusmakingsweek.
Meisie maak glo of sy ontvoer word, eis losprys
’n Meisie en haar kêrel se beweerde ontvoeringsplan het misluk toe albei Woensdag in hegtenis geneem is.