Die polisiebeamptes word deur ’n rits ernstige aanklagte in die gesig gestaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "roof"
Poskantoor beroof van ‘aansienlike’ bedrag
Die verdagtes het glo geld geëis en ʼn paar skote afgevuur.
Vrou vas ná klagte oor gewapende roof
Die “rowers” moes glo van die selfoon en rekenaar ontslae raak, in ruil vir ʼn R500-beloning.
Vrou op plaas aangeval, beseer vir selfoon
Die vrou was besig om buite te werk toe drie mans op die werf verskyn.
Sekerheidswagte vas vir moord by myn
Twee sekerheidswagte van ʼn myn is glo deur hul kollegas oorval.
Saloneienaar pak rower
ʼn Vermeende rower het Dinsdagoggend sy moses lelik teëgekom.
2 in hof ná Sasolburg-sakeroof
Een van die verdagtes is gedurende die voorval by ‘n supermark doodgeskiet.
Rotsklimmer vermoor in Waterval-Boven
ʼn Rotsklimmer is die naweek dood tydens ʼn gewapende roof in Waterval-Boven, Mpumalanga.
Bejaarde tydens beurtkrag oorval, beroof
’n Bejaarde vrou is tydens beurtkrag buite haar kamer in ’n versorgingsoord oorval en beroof.
Polisiestasie loop deur onder rowers
Polisiestasies word skynbaar ook nie meer ontsien as dit by misdaad kom nie. Rowers het selfs op ’n polisiestasie in Windsorton in die Noord-Kaap toegeslaan.
16 met ʼn soettand slaan op winkel toe
Die verdagtes het vuurwapens op die personeel en sekuriteitswagte van die geteikende winkel gerig waarna die slagoffers aangesê is om bokse sjokolade in die twee vragmotors te laai.
Verdagte vas oor moord op N1
Zelda van Niekerk (45) het onder die N7-oorbrug op die N1 stilgehou en is daar oorval, beroof en toe in die maag geskiet.
‘Rowers’ sterf toe hul van rooftoneel vlug
“Toe hy teruggaan na die motorhandelaar het drie gewapende mans ingestorm en vuurwapens op hulle gerig. Hulle het die man van R57 000 beroof, asook sowat R7 000 by die eienaar geroof,” het die polisie gesê.
‘Edgars-verdagtes’ saam met 1 020 ander vas
Die polisie gaan ondersoek doen om te bepaal of die verdagtes aan ander besigheidsrooftogte verbind kan word.
Swendelaars vas ná hul glo pensioentrekker, talle ander bedrieg
Die polisie het ná die voorval ʼn waarskuwing aan bejaarde persone uitgereik.
Man in rolstoel skiet rower
ʼn Man in ʼn rolstoel het losgebrand op ʼn verdagte wat hom wou beroof.
Verkragter swaar gestraf
Hy het vroue ‘n saamrygeleentheid gebied, waarna hy met hulle na ʼn oop veld toe gery en hulle dan beroof en verkrag het.
Ambulans gekaap, toe verbrand
ʼn Ambulans is Maandagaand in die uMgungundlovu-distrik in KwaZulu-Natal gekaap en aan die brand gesteek.
Gewapende roof by Gauteng-winkelsentrum
Selfone ter waarde van R1.5 miljoen is Donderdag tydens ‘n gewapende roof uit die Vodacom-winkel by die Hyde Park-winkelsentrum in Johannesburg gesteel.
Video: Franschhoek-juwelierswinkel loop onder gewapende rowers deur
WAARSKUWING: Die video bevat gewelddadige tonele wat moontlik kinders of sensitiewe kykers kan ontstel.