Te midde van die kommer wat heers weens die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika, kon Eskom darem sedert Sondag die ligte aanhou.
Lees meerAlles vir Maandag 16 Maart 2020
Covid-19: Kerke, begrafnisondernemers raak kreatief
Begrafnisse sal voortaan moontlik per uitnodiging hanteer moet word.
Gru-ongeluk eis agt op N3
Weens die impak van die botsing het die vragmotor oor die pad geswenk en teen nog ʼn voertuig gebots.
Eerste kind positief vir korona in SA
Talle leerders van dié skool in KwaZulu-Natal toon nou soortgelyke simptome.
Leeu wat gemeenskap bedreig, geskiet
Die leeu het glo uit ʼn nabygeleë wildreservaat ontsnap. Waarskuwing: Die foto mag dalk sensitiewe lesers ontstel.
ToekomsVenster: Versorging van die innerlike
Dit is baie belangrik om gesond te lewe en jouself fisiek op te pas. Die versorging van die innerlike mens is egter, sonder om eersgenoemde te onderspeel, van ewige belang.
Covid-19: Hoe dit die kunste kelder en hoe jy kan help
Die enorme impak op die vermaak- en kunstebedryf is wêreldwyd tasbaar.
Covid-19: Kabinet maak praktiese planne bekend
Besoekure in tronke is opgeskort en plaaslike produksie van basiese benodighede word bevorder.
Koronavirus: Talle universiteite kanselleer klasse
Talle universiteite het in die lig van die maatreëls wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het, besluit om vir eers alle kontaksessies te kanselleer.
Dié Merc nie net mooi
Ek’s jammer oor die modder, maar nou weet ons dat ʼn GLE sy rokkie kan oplig en net so taai is soos enige ander.
Vyf beseer toe drie voertuie bots
Een van die pasiënte was steeds in die voertuig vasgekeer.
Diewe slaan skynbaar munt uit Covid-19
Boosdoeners doen hulle skynbaar voor as medici wat mense vir Covid-19 toets.
Bejaarde op plaas vermoor
Die slagoffer se uitgebrande voertuig is verlate gevind.
Herwin só by die werk
Bladsy na bladsy word onnodig gedruk, batterye word daagliks gebruik en ou telefone word iewers in ʼn stoor gebêre waar dit net lê en stof opgaar.
Die wêreld in foto’s – 16 Maart 2020
Só lyk die wêreld nadat Covid-19 burgers sowel as besoekers die skrik op die lyf gejaag het.
Handwerk: Maak jou eie kolkuns
Dit is ʼn projek om te geniet: Hoe langer ʼn mens dit doen, hoe meer raak jy verslaaf daaraan, en dít deur net patrone uit verskillende groottes kolletjies te maak.
Covid-19: Wat van my reisplanne?
Sekere groot lugrederye kom hul passasiers in dié stadium tegemoet.
Covid-19: Soveel in SA nou siek
Die groep Suid-Afrikaners het intussen Saterdag uit Wuhan geland.
Vrou vas ná klagte oor gewapende roof
Die “rowers” moes glo van die selfoon en rekenaar ontslae raak, in ruil vir ʼn R500-beloning.
Die regbank – afhanklik en partydig eerder as onafhanklik en onpartydig
Maar hoe onafhanklik, onpartydig, doeltreffend en kragtig is die regbank werklik? Veel minder as wat die grondwetlike heilsleer sê dit is.