Handwerk: Maak jou eie kolkuns

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Kolkuns het onder die inheemse stamme van Australië ontstaan. Die oorspronklike kunswerke het elk ʼn storie vertel deur die verskillende gebruik van kleur en die grootte kolletjies.

Vandag kan jy kolkuns doen deur die patrone van mandalas te volg, of sommer net deur jou eie patrone te maak.

Dit is ʼn projek om te geniet: Hoe langer ʼn mens dit doen, hoe meer raak jy verslaaf daaraan, en dít deur net patrone uit verskillende groottes kolletjies te maak.

Idees-tydskrif het die aanwysings spesiaal aan Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2020-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.