Paramedici het die smeulende taxi in die middel van die pad aangetref.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Februarie 2020
Landbank kry eindelik nuwe hoof
Ayanda Kanana is geesdriftig oor landbou, in besonder die ontwikkeling van ontluikende boere.
Meer as net ‘ophef van veilingverbod’ nodig om bek-en-klouseer finaal te stuit
Die DA hou voet by stuk die regering se vertraagde reaksie op die situasie was hopeloos onvanpas en het chaos in die bedryf veroorsaak.
Bellville-prokureur vas vir ‘bedrog’ van miljoene
Brian Albertus Baumann het na bewering vals eise namens slagoffers by die Padongelukkefonds ingedien.
Zille groet Twitter
Zille se uitgesprokenheid op Twitter het haar al telkemale in die sop laat beland.
Substasie in Springs wat brand was ‘tikkende tydbom’
Die Ekurhuleni-metroraad is vroeër gewaarsku die toestand van die substasie is “ʼn ongeluk wat wag om te gebeur”.
ToekomsVenster: Jou tong is ook ’n vuur
Dat ons ʼn wag voor die mond nodig het is absoluut waar.
Die wêreld in foto’s – 17 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
6 in hof oor beplande plaasaanval
Die bende is vasgetrek kort voordat hulle op ʼn plaas in die Vrystaat sou toeslaan.
3 van SAID verwelkom terugtrek van klagte
Die drie sê dit is onmoontlik om te sê hoeveel ellende die jarelange vals beskuldigings vir hulle veroorsaak het.
De Klerk trek stelling oor apartheid terug
“Ons is jammer vir al die pyn, woede en verwarring wat dit veroorsaak het.”
Vrou op plaas aangeval, beseer vir selfoon
Die vrou was besig om buite te werk toe drie mans op die werf verskyn.
Stella-moorde: Xander Bylsma skuldig bevind
Bylsma se pa het glo ná vanoggend se uitspraak die ondersoekbeampte in die saak buite die hof bygedam.
Eskom sny krag af na Vrystaatse dorpe weens wanbetaling
Eskom waarsku hy kan die kragtoevoer hééltemal opskort sou die munisipaliteit nie sy skuld begin delg nie.
Leerders sterf in taxi op pad skool toe
ʼn Motorfiets het in die taxi vasgery skaars 300 m van die skool.
Die militêre aanwending van kunsmatige intelligensie
Weermagte, veral dié van die Verenigde State van Amerika (VSA), China en Rusland, wedywer meedoënloos om kommersiële ontwikkelings in KI in militêre voordeel om te skakel.
Groot dele van Nelson Mandela-kinderhospitaal steeds nie gebruik
Slegs 34% van die beddens in die neonatale hoësorgeenheid word gebruik.
Varsgebekkig: kekkelplek
Wat dink jy van “kekkelplek” as die vertaling vir ‘n “chatroom”? Dit is ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek.
Lesersbrief: ’n Saak van lewe of dood
En vir die eerste keer dink ek daaraan hoe ’n hospitaalbesoek waarskynlik sal verloop as ek my mediesefondsvoordele moet ruil vir die gevreesde en suikerbedekte Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).
Vyf sonsopkomste? Video laat internet verstom
Persone wat onlangs in Binne-Mongolië vroeg uit die vere was, het ʼn groot verrassing gekry toe hulle “vyf sonne” oor die horison opgemerk het.