“So lank as wat ek president is van die VSA sal Iran nie toegelaat word om ʼn kernwapen te besit nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Januarie 2020
Aanvraag na lugvragvervoer neem verder af
Wêreldwye lugvragvervoermarkte het in November verlede jaar met 1,1% afgeneem, in vergelyking met dieselfde periode in 2018.
Eskom kondig fase 2-beurtkrag aan
Eskom het gesê fase 2-beurtkrag sal Woensdagaand van 21:00 tot Donderdagoggend om 08:00 ingestel word.
Terug skool toe: Maak só seker jou kind is veilig
Die polisiekommissaris in die Vrystaat het ‘n paar wenke vir skoolveiligheid gedeel.
Ysskaatser beseer tydens repetisie vir Olimpiese Spele
ʼn Vroulike ysskaatser is ernstig beseer toe sy sowat vyf meter ver na die ys geval het tydens ʼn repetisie vir die openingseremonie van die Jeug Olimpiese Winterspele in Lausanne, Switserland.
Egpaar verkool ná hy vrou glo aanval
Die polisie in Limpopo stel ondersoek in ná die verkoolde oorskot van ʼn 62-jarige man en sy 57-jarige vrou Woensdagoggend in Driekop buite Burgersfort gevind is.
Vrou vas oor man se liggaam onder haar bed
ʼn 36-jarige vrou van Mpumalanga het in die Carolina-landdroshof verskyn ná ʼn man se liggaam onder haar bed gevind is.
Konsepwet gee staat mag oor olie en gas
ʼn Wetsontwerp met omvattende gevolge vir die regulering van Suid-Afrika se potensiële olie- en gasreserwes is gepubliseer.
Die wêreld in foto’s – 8 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kolwyntjie-kleuterskool: Lesufi moet jammer sê
“My reputasie het skade gely.”
Sekerheidswagte vas vir moord by myn
Twee sekerheidswagte van ʼn myn is glo deur hul kollegas oorval.
Suid-Afrika se topmatrikulant: ‘Harde werk is die resep tot sukses’
Sy het van kleins af geleer dat harde werk die resep tot sukses is.
Rooivleisbedryf ‘lamgelê’ deur voortslepende verbod op veilings
Die Rooivleisprodusente-organisasie sê die huidige stand van sake is onhoudbaar.
Kyk: SA dodgeball-span 16de ter wêreld gekeur
Al koesende en duikende op pad na die Wêreldbeker in Kaïro!
Matriekuitslae: Vrae oor getal ‘onderpresterende’ skole
Die DA sê eintlik het dubbel soveel skole onderpresteer as wat die departement beweer.
Springbok-onnie slaap by skool om matrieks te help
“Van die kinders se ouerhuise het nie eens meubels in nie, daar is nie ʼn badkamer nie en daar is nie spasie vir hulle om te studeer nie.”
Rower doodgeskiet, makker gewond tydens huisroof
Die vermeende rowers is by die huis betrap en ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie en misdaadvoorkomingslede het gevolg.
Bankier en kie vas vir bedrog
Die bankier het glo ’n kliënt uit duisende rande geswendel.
Lugrederye staak vlugte oor Irak, Iran
Verskeie vlugte na Irak en Iran is reeds gekanselleer.
Video: Noodkrete is toe al die tyd ʼn papegaai
Die klank van ʼn papegaai wat “laat my uit!” geskree het, was só lewensgetrou dat ʼn buurvrou die polisie ontbied het, besorg dat ʼn vrou dalk werklik in die moeilikheid is.