Greenpeace meen die regering se planne om miljarde rand aan kernkrag te bestee, is ondeurdag. Die organisasie het President Jacob Zuma gekap nadat hy in sy staatsrede planne uiteengesit het om die elektrisiteitskrisis te probeer oplos.
eNuus het gaan uitvind wat Greenpeace dink is die antwoord op Suid-Afrika se energiekrisis.
- Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ek dog die Rainbow Warrior was gesink in Auckland hawe baie jare gelede? Iemand het obviously ‘n patetiese job gedoen – wil hulle nie asseblief weer probeer nie? Ons het oplossings nodig nie hierdie narre nie.