Die misdadigers is tussen Sondag en Dinsdag vasgetrek.
Lees meerAlles vir Dinsdag 25 Augustus 2020
Plaasaanvalle, droogte en grondhervorming oorheers landboudebat
Thoko Didiza het Dinsdag in die parlement onomwonde te velde getrek teen plaasaanvalle.
Bloem-begraafplaas nou rioolplaas
“Duisende liter riool borrel tussen die treinspoor en die begraafplaas en het in effek al ’n riooldam gevorm.”
Tientalle diensklagtes teen polisie ingedien
Die klagtes spruit uit die onvermoë of onwilligheid van polisielede om hul pligte uit te voer.
Voormalige munisipale bestuurder vas vir bedrog
Die bestuurder het betalings gemaak vir dienste wat nooit gelewer is nie.
Oos-Kaapse vrou, huurmoordenaar skuldig
Die vrou het die huurmoordenaar derduisende rande betaal om haar man uit die weg te ruim.
ToekomsVenster: Glo soos ’n kindjie
Jesus sê ons moet soos kinders word as ons die Koninkryk wil beërwe. Onverskrokke, energiek gelowig, liefdevol en amper naïef. Is jy bereid om soos ʼn kind te glo?
Paniek pak SA ná gerugte oor hernieude drankverbod
Mense het Dinsdagmiddag in ellelange toue by winkels gestaan om drank te koop. Die gerug oor die verbod is egter onwaar.
Die wêreld in foto’s – 25 Augustus 2020
António Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), het Dinsdag gesê die wêreldwye toerismebedryf is verwoes weens die Covid-19-pandemie.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Kia Picanto Runner
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die prettige bekendstelling van die nuwe Kia Picanto Runner. Dan gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se opgekikkerde C-HR en gaan grawe in die argiewe saam met Ford SA vir Vrouemaan. Hulle gee raad oor batterye en gesels oor Honda se sessilinder CBX 1000-motorfiets.
Inwoners deur grondbesetters naby Pretoria geteister
Die besetters het met ʼn stootskraper drade en heinings omgestoot.
Nuwe James Bond-fliek, ‘Toorbos’ wink vir fliekgangers
Fliekgangers kan solank hul vere regskud vir rolprentteaters wat op 28 Augustus landwyd hul deure oopmaak.
Verbruikersake: Tweedehandse televisiestelle en hul waarborge
Mens kry deesdae goeie pryse op tweedehandse televisiestelle, maar sommige verbruikers is ontevrede omdat die waarborge, wat nog van krag is, nie na ’n nuwe eienaar oorgedra kan word nie. Ina Opperman vertel wat die ombudsman vir verbruikersgoedere en -dienste daaroor sê.
Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer
Sosiologiese navorsing dui daarop dat kinders wat van hul portuurgroep geïsoleer word, sukkel om na behore hul volwassewording toereikend te voltrek.
Gedenkdiens vir metropolisielede wat ‘dronkbestuurder’ agternasit
Die voorval het Sondag in die vroeë oggendure in die Pretoriase middestad plaasgevind.
Sesjarige se moordenaar pleit skuldig
Volgens Zietsman het hy en die sesjarige Delvina Europa deur ʼn veld gestap om na haar pa te soek, toe hy besluit het om haar te verkrag.
Namibiese ruimteman kritiek ná hartaanval
Dr. Japie van Zyl het gaan draf en toe in die oprit voor sy huis inmekaargesak.
Covid-19: Infeksies in KZN bereik kruin
Die uitwerking van die heropening van skole, interprovinsiale reise en groter ekonomiese bedrywigheid op virusgevalle word fyn dopgehou.
Geslagsgeweld: ‘Met elke tree sê ek nee’
“Dit is hoekom ek stap; ek stap nie meer net vir myself nie, maar vir elke ander oorlewende wat ʼn platform nodig het om hulle seer te verwerk.”
Ouma en Oupa, ek mis julle!
Verlang jy ook na jou ouma en oupa? Stuur vir hulle ‘n pakkie!