Twee mans is in hegtenis geneem nadat die een hom glo as die ander een voorgedoen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Raad op gesondheidsberoepe"
Vrou in hof wat haar glo as spesialis voordoen
Sonnet-Mari Brand het glo sonder enige kwalifikasies as ’n pulmonoloog gepraktiseer.
Ongeregistreerde tandarts nou agter tralies
Die man het glo sedert 2018 onwettig as tandarts gepraktiseer. Tugstappe teen die tandarts wat hom aangestel het, gaan ook volg.
Skielike ommeswaai oor klagte teen ‘pro-lewe-dokter’
Dr. Jacques de Vos se regspan vra nou ook dat die dokters wat oënskynlik die saak teen hom gedryf het, se gedrag ondersoek word.
RGB bekommerd oor al talle kamma-dokters
In die jongste voorval het ʼn Kongolese man Donderdag in die hof verskyn nadat hy in Kraaifontein in Kaapstad aangekeer is waar hy as dokter gewerk het.
Dokter aangekla oor hy glo aborsie afraai
Die 32-jarige Jacques de Vos, wat weens ʼn siektetoestand meestal ʼn rolstoel moet gebruik, is fisiek, emosioneel en finansieel uitgemergel weens die klagte teen hom.