Damvlakke het eers in Oktober 2020 die 100%-merk verbygesteek. Die damme was voor dit laas in 2014 vol.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dag Zero"
Onafhanklike paneel sal ontsouting vir Wes-Kaap ondersoek
Stad Kaapstad stuur ʼn ambisieuse program van stapel om beskikbare kapasiteit met ʼn bykomende 300 miljoen liter water per dag te verhoog uit alternatiewe bronne soos ontsouting en die hergebruik van water.
Herwinningsinisiatiewe kan waterskaarste in Kaapstad verlig
Hoewel damvlakke in Kaapstad onlangs tot meer as 100% gestyg het, is die stad se waterprobleme allermins iets van die verlede.
Gesprekke duur voort oor Kaapstad-watertariewe
Stad Kaapstad is verheug oor sy damvlakke wat tans op 100,8% staan.
Kaapstad-damme byna 100% vol
“Die streek het ʼn geskiedkundige oomblik beleef. Ons damvlakke is byna 100% vol.”
Verhoogde waterverbruik duur voort in Kaapstad
Kapenaars word gemaan om aankondigings oor waterbeperkings dop te hou en daarop te reageer.
Kaapstad-damme net meer as half vol
Kaapstad se damvlakke het die afgelope week met 0,7% gedaal tot 51,3%, het plaaslike owerhede Maandag gesê.
Kapenaars aan waterbeperkings herinner
Die stad bly binne sy teiken van 650 miljoen liter water per dag, maar herinner inwoners daaraan om steeds waterbesparing in gedagte te hou.
Kaapstad: Publiek moet sê oor konsep-waterstrategie
Die publiek word genooi om kommentaar te lewer en aanbevelings te maak oor stad Kaapstad se voorlopige waterstrategie.
Kaapstad-damvlakke daal verder
Damvlakke in Kaapstad het die afgelope week effens gedaal ná warm en winderige weerstoestande.
Kaapstadse damvlakke daal effens
Damvlakke in Kaapstad het die afgelope week effens afgeneem.
Laer tariewe in Kaapstad nadat waterbeperkings verslap word
Kyk hier wat die nuwe watertariewe vanaf 1 Oktober sal wees.
Wes-Kaapse waterbeperkings dalk gou verslap
“Aangesien damvlakke nou bo 60% is, het die Stad ʼn voorstel, gegrond op ʼn risikogebaseerde analise, aan die departement gemaak dat die waterbeperkingsvlakke konserwatief en marginaal verslap moet word.”
Kommer oor toename in waterverbruik in Kaapstad
Augustus is ’n uitdagende maand vir Kaapstad, met sommige gebiede wat net ’n kwart of hoogstens ’n derde van dié gebiede se langtermyn- gemiddelde reënval ontvang.
Só lyk Wes-Kaapse damvlakke ná onlangse reën
“Ons watersekuriteit is nou gesonder as wat dit ʼn jaar of twee gelede was tydens die verlammende droogte wat ons die laaste paar jare ervaar het.”
ANC kap na DA oor Dag Zero
“Hoe moeilik kon dit wees om die mense lank voor die tyd te laat weet dat die damvlakke kritiek laag is? Dis nie moeilik om na ses damme om te sien nie.”
Só kan Dag Zero ook in 2019 vermy word
“Ons is nou in ʼn posisie waar ons kan verklaar dat ons dit nie net reggekry het om Dag Zero in 2018 af te weer nie, maar dat ons ook veilig deur die somer van 2019 sal kan kom.”
Só lyk damvlakke nou in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het gesê damvlakke is aan’t styg, maar dit is nog te vroeg om waterbeperkings te laat vaar.
Minstens 3 jaar vir Kaapstad om droogte te hanteer
Dit sal Kaapstad minstens drie jaar neem om ten volle by die impak van klimaatsverandering en die huidige droogte in dié stad aan te pas.
Video: Vreugde oor Wes-Kaapse rivier wat vloei
Die video, wat reeds meer as 11 000 keer op Facebook gedeel is, het verheugde sosialemediagebruikers gaande.