Suid-Afrika het Dinsdag in hul eerste en enigste T20-wedstryd teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn pakslae gekry.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Augustus 2018
Vergadering oor petrolprys ‘geboikot’
Beamptes van die departement van energie het nie Dinsdag in die parlement opgedaag om LP’s op hoogte te bring oor landswye versoeke dat die petrolprys verlaag moet word nie.
SAUK kan nie DA betaal nie; gewilde sepie van die lug af
Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag gesê die SAUK kan nie die regskoste van R1,7 miljoen, wat die openbare uitsaaier aan die party skuld, bekostig nie.
Nelspruit-betogings ontwrig skole
Betogings in dele van Mpumalanga het skole reeds vir die afgelope twee dae ontwrig, het die provinsiale departement van onderwys Dinsdag gesê.
Cosatu gee ultimatum oor moontlike afleggings
Die vakbondfederasie Cosatu het Dinsdag die ANC gewaarsku teen die aflegging van vermoedelik 30 000 staatsdiensamptenare as ʼn kostebesparingsoefening oor die volgende drie jaar.
Talle dood toe brug in Italië ineenstort
Talle persone is Dinsdag dood toe ʼn brug in Genoa, Italië, ineengestort het.
Bird Island-skrywer: Selfmoordbrief gevind
Die polisie in die Oos-Kaap het Dinsdag bevestig speurders het op ʼn selfmoordbrief afgekom ná die liggaam van oudpolisieman Mark Minnie op ʼn kleinhoewe in Theesecombe, Port Elizabeth, gevind is.
Komitee ontevrede met Gigaba oor Guptas
Nie minder nie as 21 potensiële oortredings van wetgewing betreffende immigrasie word deur die komitee se navorsing uitgewys.
ToekomsVenster: Kniel, lê of staan?
Mag jy nuwe vryheid ontdek in die teenwoordigheid van die Een wat jou baie, baie liefhet.
Verdoemende verslag oor seksuele teistering en geweld by universiteite
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid het vanmiddag ʼn verdoemende verslag oor seksuele teistering en seksuele geweld aan Suid-Afrikaanse universiteite by die parlement ingedien.
Ma vertel oor trauma van dogter se moord
“Sy is geslag. Dit was ʼn moord só wreed, en ek kon haar nie vashou of haar troos terwyl sy gely en gesterf het nie.”
Binnelandse sake jammer oor onderbrekings
Oor wat gebeur het, was die antwoord duidelik en omvattend.
Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
10 rowers slaan op Pta-kleinhoewe toe
Vyf mense is Dinsdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe wes van Pretoria aangeval.
Mans brand los op polisie tydens huisroof
“Die inwoners van ʼn woonstel op dieselfde erf het wakker geword van die gille van inwoners in die hoofhuis.”
Hulde gebring aan ‘kosbare taalvriend’
Daar is op Afrikaanse Taaldag met hartseer hulde gebring aan prof. Christo van Rensburg.
Tap Dogs in Suid-Afrika te sien
Dein Perry se Tap Dogs gaan binnekort Suid-Afrikaanse gehore met hul danspassies vermaak.
Bokke: Ervaring agterlangs is dun met Damian en kie
Die WP se heelagter en die Stormers se losskakel is dieselfde man, en Rassie Erasmus het groot planne om hom geleidelik by toetsrugby in te lyf.
Aretha Franklin ernstig siek
“Óns glo sy sal hierdeur kom, sý glo sy sal hierdeur kom, en dit is die belangrikste van alles.”
Organisasies snoer kragte saam oor ‘onteieningslys’
“As sakelui-, landbou- en burgerregte-organisasies is dit ons plig om – in almal se belang – die Zimbabwe-scenario te verhoed deur oor ’n breë front saam te werk.”