Casper Burger, ʼn bekende boer van Mamogaleskraal naby Brits in Noordwes, het teruggeskiet toe hy Saterdagaand deur drie gewapende mans oorval is.
Lees meerAlles vir Sondag 17 Februarie 2019
12-jarige verdrink in Durban-rivier
Die liggaam van ʼn 12-jarige seun wat in ʼn rivier by Verulam, noord van Durban verdwyn het, is gevind, het die polisie in KwaZulu-Natal Sondag gesê.
Mabuza kan nie Eskom-krisis hanteer nie, sê DA
Adjunkpres. David Mabuza kan nie vertrou word om die span te lei wat Suid-Afrika se grootste energiekrisis moet oplos nie, het die Demokratiese Alliansie Sondag gesê.
Uasa gekant teen afleggings by Sibanye-Stillwater
Die United Association of South Africa (Uasa) sal afleggings by die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater “met hand en tand” beveg, het die vakbond Sondag gesê.
Kaapstad: Publiek moet sê oor konsep-waterstrategie
Die publiek word genooi om kommentaar te lewer en aanbevelings te maak oor stad Kaapstad se voorlopige waterstrategie.
DA eis antwoorde oor Chinese kragaanleg in Limpopo
Pres. Cyril Ramaphosa moet die waarheid praat oor die voorgestelde Chinees-beheerde kragaanleg in Limpopo, het Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, Sondag gesê.
Studente beroof, aangeval
Ses studente aan die Universiteit van Venda in Limpopo is Vrydagaand in hul huurkamers oorval en een van die studente is glo om die beurt deur die aanvallers verkrag.
Drie sterf in Centurion-ongeluk
Drie persone is Sondagoggend dood tydens ʼn ongeluk op die N1 by die Bothalaan-afrit in Centurion.
200 kinders uit tehuise verwyder
“Is dit regtig nodig om 200 weerlose kinders op só manier te traumatiseer?”
Gauteng-hospitale swaar getref deur beurtkrag, sê DA
Verpleegsters het van hul eie geld gebruik om diesel vir die kragopwekkers by Badirile-kliniek in Randfontein te koop.
Agt uit oorstroomde myn gered
“Ek het nooit gedink ek sou lewend daar uitkom nie. Ek het die afgelope ongeveer vier dae lank in nekhoogte water gestaan. Ek het in daardie vier dae nie geëet of geslaap nie.”
Een dood, vyf beseer in Durban-ongeluk
ʼn Man is dood, ʼn kleuter is kritiek beseer en vier ander persone is beseer tydens ʼn ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn motor Saterdag op die N2 naby die NPC-sementfabriek in Durban.
Geen verdere reddingsboeie vir SAL, vra DA
Die Demokratiese Alliansie het sy verwagting uitgespreek dat Tito Mboweni, minister van finansies, nie in sy begrotingsrede enige verdere reddingsboeie vir die SAL sal aanbied nie.
Politiek het SA’ners versaak, sê De Lille
Politiek het, soos gewoonlik, te veel Suid-Afrikaners in die steek gelaat en mense het geloof en vertroue in die politiek en politici verloor, het Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaapstad, Saterdag gesê.
ANC Gauteng teleurgesteld oor Ramaphosa en e-tol
Die ANC in Gauteng het Sondag sy teleurstelling uitgespreek oor pres. Cyril Ramaphosa se standpunt wat betref e-tol op Gauteng se snelweë.
Solidariteit: Ras het die Eskom-reus laat val
“Ons het reeds die gevolge van ‘n ernstige uitvloei van kundigheid beleef in die vorm van beurtkrag. Om verdere institusionele kennis en vaardighede te verjaag, is roekeloos.”
Gedagte vir die dag: Geniet sy goedkeuring
Al wat saak maak, is dat God met jou lewe tevrede is. Sy goedkeuring is al waarvoor jy moet leef. (2 Korintiërs 10:18)