Verskeie politieke partye pak die skuld van die uitbreking op die DA-geleide koalisie in die metro en sê sy versuim om basiese dienste te lewer het nou menselewens gekos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Good"
Ramaphosa moenie bedank (as hy onskuldig is)
Terwyl GOOD sê Ramaphosa se bedanking sal die land in ʼn leierskapskrisis dompel, sê ActionSA Ramaphosa se stilte tot dusver was “oorverdowend”.
DA verwelkom GOOD-ondersteuners
Talle GOOD-ondersteuners het vandag hul oranje GOOD-T-hemde vir ʼn blou DA-hemp verruil.
Ek het jou mos gesê, sê De Lille aan Maimane
Patricia de Lille, leier van die Good-party en voormalige burgemeester van Kaapstad, het Woensdagaand gesê sy het DA-leier Mmusi Maimane gewaarsku dat hy “ingesluk sal word” as hy nie op sy beginsels staan nie.
DA ignoreer bewerings van diefstal, sê Good
Die Good-party het Dinsdag die DA daarvan beskuldig dat hy bewyse ignoreer dat die Wes-Kaapse LUR van menslike nedersettings beskuldig is van elektrisiteitsdiefstal voor hy in die amp aangestel is.
GOOD-party vra OB moet Kaapstad-grondtransaksie ondersoek
GOOD het gesê die Stad Kaapstad het die afgelope week geweier om ʼn forensiese verslag oor die transaksie bekend te maak.
Staatsrede: Ramaphosa se planne beïndruk partye nié
“Die man wou die afgelope 30 jaar al president wees en weet nog steeds nie wat hy vir Suid-Afrika wil doen nie,” meen die EFF.
Suid-Afrika: ’n Stelsel van identiteitspolitiek
Ons het nodig om hierdie oorkoepelende homogene kultuur te verwerp, sodat ons die onskatbare waarde van ons eie kulture kan ontsluit.
Good-voorsitter bedank uit party
Die party het gesê hy is uit die veld geslaan oor die redes vir haar bedanking.
De Lille ‘dankbaar’ vir stemme
“Elke stem tel. Ons [bestaan] nog net vir vier maande.”
Politiek het SA’ners versaak, sê De Lille
Politiek het, soos gewoonlik, te veel Suid-Afrikaners in die steek gelaat en mense het geloof en vertroue in die politiek en politici verloor, het Patricia de Lille, voormalige burgemeester van Kaapstad, Saterdag gesê.
Patricia de Lille se manifes bekend
Patricia de Lille, leier van die Good-party, het haar party se verkiesingsmanifes in Kaapstad en landwyd op sosiale media bekend gestel.
De Lille gee haar party ʼn ‘goeie’ naam
De Lille het die aankondiging Sondagoggend in die Foxwood-hotel in Johannesburg gedoen.