Opposisiepartye is keelvol vir die vertragings in ander ondersoeke na die Phala Phala-skandaal en wil Dinsdag ʼn mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa in die parlement ter tafel lê wat hulle vra álle LP’s moet steun.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 Desember 2022
Blitsbokke steeds seweskonings
Dit was die Blitsbokke se tiende titel in Dubai sedert daar in 1999 die eerste keer meegeding is.
Video: Deon Meyer koersvas wanneer hy skryf
“Familie is op die ou end al wat jy het, en daarom moet ʼn mens dit soos ʼn kosbare kleinood oppas.”
Hykie en Gerridene wys hul dogtertjie
“Ek is oorval met dankbaarheid.”
Stormers blus sommer vroeg Dragons se vuur
Die Walliese klub het egter amper die Kapenaars se partytjie in die tweede helfte met ʼn goeie terugvegpoging bederf.
Blitsbokke skakel Samoa uit
Die Blitsbokke se vermoë om kalm te bly, was weer een van die kenmerke van hul oorwinning.
Operasie ‘Blood Orange’ maak ‘geldwassers’ bymekaar
Die Valke het Vrydag op persele in drie provinsies toegeslaan nadat twee van die hoofverdagtes vroeër reeds aangekeer is.
Hondsdolheid vanuit die lug beveg
Navorsers aan die Universiteit van Pretoria het ʼn slim plan gemaak om hondsdolheid onder diere te bekamp.
Weke al g’n woord van Bulle se Nkosi
Die polisie is klaarblyklik reeds oor die situasie ingelig.
Fikse vriendskap gaan van krag tot krag
“Toe ons die pad saam met Willow Way Fitness begin stap het, het ons ooreengekom dat daar onderskeid tussen ons vriendskap en die besigheidsdinge getref sal word. Nou – ná amper twee jaar op ons reis as vennote – is ons steeds beste vriende.”
ABB betaal R5,5 miljard om Amerikaanse klagte oor Eskom te skik
ABB was betrokke in “skynonderhandelings” met een van Eskom se amptenare en die betalings wat aan die persoon gedoen is, is as ʼn werklike sakeuitgawe opgeteken.
Broosheid, egtheid breek Christi Panagio se mure af
“Ek moes in die moeilike oomblikke gaaf en sag wees en ʼn veilige ruimte vir hulle skep sonder om die een te laat voel dat die ander voorgetrek word.”
Blitsbokke skakel Samoa uit
Die Blitsbokke se vermoë om kalm te bly, was weer een van die kenmerke van hul oorwinning.
ANC-ringkoppe vergader weer Sondag
Luidens berigte gaan pres. Cyril Ramaphosa die verslag van die artikel 89-paneel in die hof laat hersien en hy het sy regspan opdrag gegee om met dié proses te begin.
Toweragtige Turkye: Die travertyne van Pamukkale en ruïnes van Efese
2 500 km per huurmotor en 110 km te voet …
Kar ploeg deur vulstasie se winkel
Meer ambulanse met gevorderde lewensondersteuningstoerusting is dadelik ontbied.
Labuschagne laat nie op hom wag nie
Marnus Labuschagne is nou deel van ʼn uitgelese groep spelers wat met ʼn dubbelhonderdtal en ʼn honderdtal in dieselfde toets spog.
Ramaphosa moenie bedank (as hy onskuldig is)
Terwyl GOOD sê Ramaphosa se bedanking sal die land in ʼn leierskapskrisis dompel, sê ActionSA Ramaphosa se stilte tot dusver was “oorverdowend”.
Hollywood: Bekendes boos oor modehuis se skokfoto’s; William, Kate kuier in VSA
Kinders, wat onder meer saam met teddiebere wat seksuele en suggestiewe uitrustings aan het, is as modelle in die modereus se jongste veldtog gebruik.
11 vas wat glo by OR Tambo wou roof
Die verdagtes het agter leë kartonbokse in die vragmotor geskuil.