Die omstrede maatskappy, wat fossielbrandstowwe gebruik om krag op skepe op te wek, voer aan hy gaan 240 werksgeleenthede in die Weskusdorp skep.
Alles vir Saterdag 3 Desember 2022
Thriston se setwerk gee deurslag in SA Ope
Lawrence, wat in 2021 die Joburg Ope gewen het, asook die Europese Meesters in Augustus vanjaar, se setwerk was in die kol.
Sharks terug op wenpad teen Ospreys
Die oorwinning was die belangrikste. Die rits foute wat begaan is, die slordige spel wat soms opgedis is en die verkeerde besluite wat geneem is, kan sekerlik uitgestryk word.
Gemeenskap bou eie Afrikaanse skool
“Daar is ’n groot behoefte vir Afrikaanse onderwys in die Mosselbaai- en Hartenbos-omgewing weens die groeiende Afrikaanse gemeenskap.”
Gedagte vir die dag: Leef vir vandag én more
Dit wat ons vandag sien, is in elk geval môre nie meer daar nie. Hier hou niks vir ewig nie. Al wat vir altyd sal bly bestaan, is God se nuwe wêreld. (2 Korintiërs 4:18)