“Ek moes in die moeilike oomblikke gaaf en sag wees en ʼn veilige ruimte vir hulle skep sonder om die een te laat voel dat die ander voorgetrek word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Houvrou of Trouvrou"
Luister: Dié slimkop-‘trouvrou’ lag al die pad bank toe
Met haar borrelende persoonlikheid en aansteeklike lag het Nastassja Ras behoorlik in kykers en beoordelaars van die VIA-program ‘Houvrou of trouvrou’ se harte gekruip – selfs in dié van etiket-ghoeroe Emsie Schoeman.