“Ek is nie die hiëna nie, ek is die leeu. Hiënas gaan net om jou lag, ek gaan jou byt.”
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Desember 2022
Ontsnapte verdagtes skuil glo by skool
Ouers van die Noordwes-skool beweer dat die verdagtes selfs by klaskamers ingegaan het en hul kinders daardeur getraumatiseer het.
Gʼn woord vanaand van Ramaphosa
“Die president is bewus van die dringendheid van die kwessie en wat sy aankondiging vir die stabiliteit van die land en die regering sal beteken.”
Janusz Walus nie vandag uit op parool
Die 69-jarige Poolse immigrant ontvang sedert Dinsdag mediese behandeling nadat ʼn ander gevangene in die tronk hom glo met ʼn skerp voorwerp gesteek het.
Verkragtingsaak verder vertraag
“Dit is nóg ʼn teleurstellende aanduiding dat die howe nie die vereiste dringendheid het om sake van so ʼn erns te finaliseer nie.”
Emfuleni ‘verleë’ ná voertuie gevat is
Die munisipaliteit het nou ʼn dringende aansoek by die hof ingedien om Eskom se optrede te stop.
Barolong Boo Seleka wil eienaarskap van hul grond hê
Dié stap volg nadat AfriForum ʼn regsmening ingewin het.
Ramaphosa se lot dalk binne ure beslis
Daar is al hoe meer bespiegeling dat Ramaphosa se bedanking op hande is en die ANC se hoogste besluitnemingsliggaam vergader Vrydagoggend om op ʼn samehangende reaksie te besluit.
‘Rianette en die Internet’: Wonder jy ook hoe veilig is aanlyn inkopies?
In hierdie episode van “Rianette en die Internet”, gee Rianette Leibowitz praktiese wenke om te verseker dat jy weet hoe om veilige aankope deur die internet te doen.
ToekomsVenster: Ons lewens is ’n loflied
Die Bybel sê lof is die offer wat ons aan Hom moet bring. Ons lewens is ʼn loflied.
Enkele strande nog gesluit ná olielek
Taai olieagtige druppels is enkele dae gelede op meer as 20 strande tussen Hartenbos en Bayview opgemerk.
Dís hoekom The Rock al die sjokolades opgekoop het
“Ons kan nie die verlede en die dom dinge wat ons gedoen het verander nie, maar soms kan ons so klein bietjie goeie genade byvoeg en ʼn glimlag op ʼn vreemdeling se gesig sit.”
‘Groot’ nuus vir Dürr-gesin
ʼn Doodgewone radio-onderhoud het tot ʼn reuseverrassing vir ʼn Pretoria-gesin gelei.
‘Lekka’ – Rassie praat oor sosiale media
“As jy nie op hoogte van dinge bly nie kan ʼn speler se gedrag jou onkant betrap – bloot net omdat hy gelees het wat daar op sosiale media van hom gesê word.”
Man in hof ná argument by kuierplek
Die nadoodse ondersoek het aan die lig gebring dat ʼn aar in Van Zyl se nek beskadig is en dat hy gevolglik bloeding op die brein opgedoen het.
Het jy ʼn passie vir Afrikaans? Oorweeg dié loopbaan
Virseker is op soek na jong, gematrikuleerde, dinamiese en Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners – wat ook ʼn diep passie vir die taal en sy enorme potensiaal het – om by hul spanne in Johannesburg en Kaapstad aan te sluit.
31 000 Gautengse leerders steeds sonder plek
Die DA sê nou hy het die departement gewaarsku, maar hy wou nie luister nie.
Phala Phala: DA eis vroeë verkiesing
DA-leier John Steenhuisen sê Suid-Afrikaners het nie nodig om te kies tussen die Phala Phala-korrupsie van Cyril Ramaphosa, die Digital Vibes-korrupsie van Zweli Mkhize of die Mafiastaat van David Mabuza nie.
Nuuskommentaar: Ramaphosa se ruggraat toe saam met die geraamtes in sy kas
Die wiele is besig om van die soustrein af te val en niemand in die ANC hanteer dit uitstekend nie.
EFF ontwrig verkeer oor Walus-parool
Die betogers het ’n groot rooi banier met die hutsmerk #JusticeForChrisHani rondgedra.