Die Good-party het Dinsdag die DA daarvan beskuldig dat hy bewyse ignoreer dat die Wes-Kaapse LUR van menslike nedersettings beskuldig is van elektrisiteitsdiefstal voor hy in die amp aangestel is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Augustus 2019
Amcu nog onseker oor Sibanye-Lonmin-samesmelting
Amcu het nog nie besluit of hy by die hofaansoek gaan aansluit om Sibanye-Stillwater se samesmelting met Lonmin Plc tersyde te stel nie.
Betogings by Hongkong-lughawe duur voort
Bedrywighede by die Hongkong- internasionale lughawe is Dinsdag ontwrig ná honderde vlugte skielik vir die tweede agtereenvolgende dag gekanselleer moes word weens betogings teen die regering.
Man in hof oor R1,3 miljoen se bedrog
Lodewyk Jonck (67) sal weer in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Port Elizabeth moet verskyn op aanklag van beweerde bedrog van R1,3 miljoen.
14-jarige dood aangetref in veld
Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ʼn saak van moord ná ʼn 14-jarige meisie dood aangetref is in ʼn veld in Rosedale in Upington.
ToekomsVenster: Hy is die Beskermer
Jy kan Hom vandag vertrou met jou lewe. Hy sorg vir jou.
Humans se veroordeelde moordenaar storm uit getuiebank
Die veroordeelde moordenaar van die Human-gesin van Groot Brakrivier het Dinsdag woedend uit die getuiebank gestorm terwyl hy onder kruisverhoor was.
Boek: Zephany
Met verbysterende volwassenheid, eerlikheid en deernis vertel sy hier vir die eerste keer háár storie, in haar eie woorde, oor wat dit beteken om lief te hê en geliefd te wees, en om jou eie identiteit op te eis.
Gumede, ander ANC-raadslede ‘herontplooi’
Op ʼn vraag aan Ntuli oor hoekom die beamptes herontplooi word en nie afgedank word nie, het hy gesê dit beteken nie dat indien iemand herontplooi word die persoon heeltemal onbekwaam is nie.
Nuwe sentrum vir voornemende ontwerpstudente
Die Academic Institute of Excellence (AIE) het ʼn nuwe sentrum, die Greenside-ontwerpsentrum, aangeskaf om sy posisie in ontwerp-onderrig te versterk.
Stukwerker val glo vrou op plaas aan
Toe haar aanvaller vra of sy weet wie hy is, het sy egter uit vrees geantwoord dat sy nie weet wie hy is nie. Hy het hom toe as die stukwerker geïdentifiseer.
Die wêreld in foto’s – 13 Augustus 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Zephany Nurse mag ‘ware identiteit’ bekend maak
Sy beoog om binnekort ʼn boek oor haar lewe vry te stel.
Solidariteit en AfriForum vervolg Molefe
“Suid-Afrika mag nie langer toelaat dat belastingplunderaars sonder gevolge wegkom nie.”
Peyper sal sy 50ste toets by Wêreldbeker blaas
ʼn Fransman sal in beheer van die Springbokke All Blacks-kragmeting wees.
Uitdrukking: Die krane oopdraai
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “die krane oopdraai”
Afslag op Afrikaanse boeke gebied om Taaldag te vier
Ter viering van Afrikaanse Taaldag het die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n filiaal van die ATKV, die Koop-’n-Afrikaanse-boekdag projek van stapel gestuur om die publiek aan te moedig om ’n Afrikaanse boek te koop.
Kaylene se visier is op Tokio gerig
SA swemmer wil wéér vir Olimpiese Spele kwalifiseer.
Vier vas ná moord op Vrystaatse polisielid
ʼn Gesamentlike operasie tussen die Valke se eenheid vir ernstige georganiseerde misdaad, misdaadintelligensie, asook die taktiese reaksie-eenheid, het die afgelope naweek tot ʼn deurbraak gelei.
Hanekom dagvaar Zuma vir halfmiljoen
In die proses wil dit dus voorkom asof Hanekom se bydrae tot die huidige oorlog tussen die Ramaphosa-groep en die Zuma/Magashule-groep in die ANC ʼn belangrike een kan wees.