Damvlakke in Kaapstad het die afgelope week effens gedaal ná warm en winderige weerstoestande.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Oktober 2018
IVP ontken interne struwelinge
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het weer sy nasionale verkiesing uitgestel, maar ontken dat dit as gevolg van interne probleme in die party is.
Moenie Luka-video versprei nie, vra SAPD
Die polisie in Noordwes het Maandag ʼn beroep op lede van die gemeenskap gedoen om nie ʼn video te versprei waar twee skoolmeisies ʼn ander meisie dwing om kaal uit te trek nie.
Numsa staak ná werker aangerand is
Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) by Scaw Metals in Germiston, Gauteng, het Maandag begin staak ná een van die maatskappy se aandeelhouers glo ʼn werker aangerand het.
Timol-moordsaak lank uitgestel
Joao Rodrigues, voormalige polisiebeampte, het Maandag vlugtig in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn op klagtes wat met die moord van anti-apartheidsaktivis Ahmed Timol in 1971 verband hou.
ToekomsVenster: Nader tot God
Jy mag besluit om tot God te nader en dit is die beste besluit wat jy kan maak.
Nog ’n gerekende kritiseer populistiese beleidsrigting
Jardine sê die regering is besig om populistiese beleid na te jaag wat die land nie kan bekostig nie.
Die wêreld in foto’s – 22 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Mentors in skole onontbeerlik
Navorsing deur die Sentrum vir Ontwikkeling en Vooruitgang (CDE) wys dat Suid-Afrika teen 2025 ’n heelwat ouer onderwyserskorps sal hê, met die grootste persentasie onderwysers wat tussen 50 en 59 jaar oud is.
Klag ingedien oor ‘mishandeling’ by Bfn-dieretuin
Die dieretuin is twee maande gelede reeds gewaarsku dat die toestand nie aanvaarbaar is nie.
Bouery aan langste seebrug eindelik klaar
Omgewingsbewustes verkwalik die brug vir ʼn afname in die bedreigde Chinese wit dolfyne se getalle.
‘Sekspastoor’-verhoor: Regter weier versoek
“Maar u was buitensporig simpatiek jeens haar en u het uself openlik in haar hoek geskaar. Met respek, dit is nie u werk om ’n getuie te troos nie.”
Misdaad kos landbousektor miljarde
“Dit kos nie net die sektor wat reeds onder druk verkeer baie geld nie, maar dit is ook ʼn groot ontmoediging om ʼn loopbaan in boerdery te kies.”
Belangrike week lê voor in parlement
Die parlement is vandeesweek volstoom aan die gang met ʼn verskeidenheid kwessies van landsbelang wat aan die bod kom.
Ma van drie se studeer-droom word waar met kompetisie
Met drie woelige seuntjies, ’n propvol werksdag en nie genoeg geld om vir studies af te knyp nie, het Antoinette Lotz halfpad deur haar dertigs vrede daarmee probeer maak dat sy nie ʼn kwalifikasie sou verwerf nie. Totdat ʼn kompetisie haar van koers laat verander het.
Plaasvrou (68) takel aanvallers met mes
“Hulle het besluit om haar te los, want die een het vir die ander vier gesê: ‘She’s an old lady. She won’t have money’.”
Magashule se kierangs begin braai
Magashule sal hierdie week aan drie fronte moet veg namate die beweerde wandade tydens sy bewind algaande vermeerder.
‘Fynskrif’ kom terug vir nog ʼn seisoen
“Ek en Albert was oorweldig deur die reaksie op die reeks en dit is vir ons ’n voorreg om voort te gaan met die stories van al die prokureurs by Van Wyk & Vennote.”
Mercedes-Benz X350d se pryse bekend
Mercedes-Benz het pas die pryse van sy twee toonaangewende V6-dieselbakkies bekendgemaak.
Manuel Escórcio vereer vir lewensbydrae
Escórcio kon nie ʼn enkele woord Afrikaans of Engels praat nie toe hy op 17-jarige ouderdom saam met sy Portugese pa en sy Spaanse ma, oorspronklik van Mauritius na Suid-Afrika geëmigreer het.