Blackie van den Berg (62) is verlede jaar op haar plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes oorval, erg aangerand en verkrag.
Alles vir Maandag 22 Oktober 2018
Foto’s: Duisende dansers trek saam vir jakkalsdraf, samba, rumba en tango
Meer as ʼn 1 500 dansers het dié naweek by Sun City in Noordwes saamgetrek om aan ʼn dansfees deel te neem.
Bekendstelling: Wat is ʼn kruismodel?
Een van die nuwe nisse is die kruismodel en Hyundai het nou besluit hulle wil ook ʼn rolspeler in daai mark hê, skryf Brendon Staniforth.
R140 000-fooitjie vir twee glase water
ʼn Kelner by ʼn kitskoswinkel het Vrydag die verrassing van haar leeftyd gekry toe ʼn klant ʼn reusagtige fooitjie agtergelaat het.
Vrou moet operasie ondergaan ná wrede Potch-aanval
Nanna het gisteraand begin nagmerries kry en moes kalmeermiddels ontvang om tot bedaring te kom.
Varsgebekkig: Daar is nog koring in Egipte
“Daar is nog koring in Egipte!” Dié uitdrukking is tuis op ‘n motiveringsplakkaat.
‘Meeste ongelukke bestuurder se skuld’
“Beslag kan ook op voertuie gelê word en hulle kan verhoed word om hul rit voort te sit tot alle foute herstel is.”
Rassie se Bok-raaisels
Dis een van die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, se karaktereienskappe, jy weet nooit wat hy volgende gaan doen nie.
Twee polisiebeamptes vas ná dood van student
Twee polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die dood van ʼn finalejaar-regstudent in Augustus vanjaar.
Tweeling tuis: ‘Ons kan nie genoeg dankie sê’
Maroela Media het vroeër berig Karen Swanepoel se lewe is ses jaar gelede tot stilstand geruk toe haar man en twee jong kinders in ʼn ongeluk dood is,
Verwikkelinge in hoër onderwys
Die stand van hoër onderwys het die afgelope paar jaar dramaties verander. Die effek van die veranderinge, het reeds al hierdie jaar sigbaar geword.
Jong teaterskrywer maak opslae met eerste stuk
Die stuk het vanjaar op die Vrystaat Kunstefees gedebuteer en is genomineer as beste produksie op dié kunstefees.
Van Rooyen dalk nou tronk toe
Gerhard van Rooyen, seun van die pedofiel Gert van Rooyen, gaan van ʼn tronk in Potchefstroom na ʼn tronk in Pretoria gebring word om moontlik te begin tronkstraf uitdien.
Wes-Kaapse matrieks begin môre
Amper 54 000 voltydse kandidate en sowat 12 500 deeltydse kandidate skryf vanjaar die Senior Sertifikaat-eksamen in die Wes-Kaap.
Oos-Kaap: ‘Gewelddadige protesoptrede verbaas nie’
“Mense wend hulle ál meer tot geweld en steek munisipale geriewe aan die brand om uiting aan hul frustrasie te gee.”
NWU ontken dat SAID-hoof se MBA nagegaan word
Makhekhe-Mokhuane het verlede week ʼn huishoudelike naam geword nadat ʼn bisarre TV-onderhoud wat sy met die SAUK gevoer het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het.
Mens vs. natuur: Byna 1 200 km met tekkies oor die Kaapse berge
Om dit in perspektief te plaas: Dit is ʼn hoogte van meer as 46 000 m oor 30 dae (Everest is 8 848 m hoog) teen ʼn gemiddeld van 37 km per dag oor byna onbegaanbare terrein.
Wen: Jannie Moolman en Kevin Leo by die Atterbury-teater
Twee gelukkige wenners staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie na die vertoning van Duet by die Atterbury-teater te wen.
Resep: Broccoli-en-aartappelsop met fetakaas
Selfs iemand wat sy neus vir groente optrek, sal ’n tweede skeppie van hierdie sop vra.
Nuuskommentaar: Eerlike werk, nie steel nie, die sleutel
Ná byna twee vol termyne van ’n parasitiese Zuptakrasie wat die land se mense en hul hulpbronne tot die uiterste onder druk geplaas het, het die nuwe minister van finansies Woensdag die onbenydenswaardige taak om die ekonomie met die midtermyn-begroting weer op koers te probeer kry.