“Aangesien damvlakke nou bo 60% is, het die Stad ʼn voorstel, gegrond op ʼn risikogebaseerde analise, aan die departement gemaak dat die waterbeperkingsvlakke konserwatief en marginaal verslap moet word.”
Lees meerAlles vir Maandag 27 Augustus 2018
Drie leeus op Limpopo-plaas doodgemaak
Twee van die leeus se koppe en pote is verwyder.
Só lyk dit in Guptas se herehuis, vertel Mentor
“Ek het spesifiek na hierdie pragtige badkamer gekyk en gewonder of dit regte goud is. Die spieëls was ook so uitsonderlik.”
Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai
Dit was nie ʼn goeie dag vir die DA in die Baai nie, met die party wat nie net sy speaker in die raad kwyt is nie, maar ook sy burgemeester.
Hiér is die gewildste babaname in SA in 2017
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Maandag sy jongste statistieke bekendgemaak oor die hoeveelheid geboortes wat verlede jaar in die land geregistreer is, watter provinsies die meeste nuwe pienkvoete verwelkom het, asook watter name die gewildste keuses vir die nuwe babas is.
Optog gehou oor ‘verbrokkeling van dienste’ by hospitaal
“Die vakbonde eis dat die waarnemende uitvoerende hoof bedank, dat korrupte beamptes verwyder word, dat die ondersoekverslag bekendgemaak word, dat vakante poste gevul word en dat almal gelyke indiensneminggeleenthede geniet.”
Pepervreters, Alligators voer botoon teen Noorde
Die Suid-Amerikaanse spanne het die botoon teen hul Noordelike eweknieë in die eerste ronde van die nuwe Amerikas-uitdaagreeks (ARC) in Medellίn, Colombia, gevoer.
ToekomsVenster: God het gehoor!
Gebed: Here, dankie vir families en gesinne. Dankie vir gemeenskapsbande. Dankie vir verbondenheid en behoort.
Man by kerk doodgeslaan, nog een lewend aan die brand gesteek
“Die groep het paraffien oor die polisievoertuig uitgegooi en begin om die polisiebeamptes aan te rand. Een beampte het beserings aan sy gesig opgedoen nadat hulle met klippe bestook is.”
DA-raadslid gepos nadat Speaker uitgestem word
“Ek het ʼn nugter besluit geneem om nie vandag saam met die DA te stem nie. Ek het persoonlike redes.”
VF Plus stel hulplyn in teen grondgrype
Die Vryheidsfront Plus het ’n hulplyn ingestel vir mense wat deur grondvergrype in die gesig gestaar word, sodat daarteen opgetree kan word.
Bekende boer oorlede: ‘Hy was ʼn yster’
Sy seuntjie was ook in die motor en het sy ma gebel nadat hy weer bygekom het en vir haar gesê hulle was in ʼn ongeluk.
Rassistiese video: ‘Moet ons nie hieroor straf nie,’ pleit werknemers
St. George’s Fine Foods het fel deurgeloop nadat die omstrede video aan die lig gekom het, met restaurantkettings, waaronder Braza en The Baron, wat hul sakebande met die onderneming beëindig het.
Passie vir kinderteater slyp Cindy vir ‘Fluit Fluit’
“Al hierdie vreemde goedjies wat ek kan doen is nou skielik ʼn talent!”
Woord van die week: praatstoel
Kom maak jou tuis in die praatstoel! Taaltoffie ondersoek die herkoms en gebruik van dié woord
Foto’s: Talle buurte sonder krag weens substasie-brand
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 27 Augustus 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Vermiste bejaarde dood gevind
ʼn 79-jarige vrou wat verlede Saterdag spoorloos verdwyn het, se liggaam is gevind.
US-taalbeleid: Saak in September voor grondwethof
Die konstitusionele hof sal op 13 September die appèlaansoek in die saak om die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te hersien en tersyde te stel, aanhoor.
Help om nuwe wêreldrekord met blikkieskos op te stel
“Die huidige rekord is 31 001 blikkies, so ons moet ten minste 31 002 blikkies insamel.”