Die DA sê die brief wat Cogta aan die kantoor van die speaker rakende die Nelson Mandelabaai-raadsvergadering gerig het, is onwaar en in kwade trou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nelson Mandelabaai"
Dele van Nelson Mandelabaai het weer water
Inwoners van sekere gedeeltes van die Nelson Mandelabaai-metro het sedert Vrydag weer water.
Nelson Mandelabaai se Dag Zero het aangebreek
“Ek kook my swembadwater om dit te kan gebruik.”
Baai se burgemeester verwyder
Athol Trollip sê Mongameli Bobani is die burgemeester wat die metro die meeste skade nóg berokken het.
Talle vas tydens operasies in PE
Die teenbende-eenheid in die Nelson Mandelabaai-metro het die naweek minstens 16 verdagtes in hegtenis geneem vir ernstige misdade.
Baaise betogers warm onder die kraag oor bendes
“As die gemeenskap nie optree nie, sit die polisie bloot terug en wag vir iemand om dood te gaan.”
Weermag nie in Oos-Kaap teen bendes ontplooi
“Die stryd teen misdaad en die uitwissing van bendebedrywighede is ʼn prioriteit vir die provinsiale administrasie.”
DA sê NMB-metro is ‘koalisie van korrupsie’
Die DA in Nelson Mandelabaai het versoek dat die metro, wat deur ʼn koalisieregering bestuur word, onder administrasie geplaas word.
Ramaphosa sê Baai se regering ‘werk nie’
“In hierdie metro is ons vasgekeer in ʼn koalisie wat nie werk nie. Hierdie koalisieregering werk nie en weet julle hoekom? Want koalisieregerings werk nooit goed nie.”
Klopjag by NMB-burgemeester se huis, kantoor
“Daar is geen bewerings teen my nie, ek is nie ʼn verdagte nie. Hoekom kom hierdie mense elke dag hierheen?” het die burgemeester Woensdagmiddag tydens ‘n mediakonferensie gesê.
Beurtkrag lei tot wateronderbrekings in Nelson Mandelabaai
Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het inwoners Woensdag gemaan om water spaarsamig te verbruik, omdat beurtkrag probleme met waterpompe veroorsaak.
Chaos tydens Baai-raadsvergadering
“Ek het lanklaas ʼn boer gem**r,” het Daniels hierna gesê.
Twee wat teen DA draai uit, een bly
Die hooggeregshof in Port Elizabeth het twee DA-raadslede wat teen die party gedraai het, as raadslede verwyder.
PE, Uitenhage se name dalk ook binnekort verander
Grahamstad se naam is verlede maand na Makhanda verander en Port Elizabeth en Uitenhage kan moontlik ook binnekort naamsveranderinge ondergaan.
DA oorweeg wantrouemosie in Baai se burgemeester
Die Valke het op Bobani se kantoor toegeslaan en lêers en rekenaars verwyder wat met ʼn ondersoek na die IPTS verband hou.
ANC se hartlande stort in duie
Die uitvoerende provinsiale komitee van die Oos-Kaapse ANC het Maandag 22 Oktober 2018 die party se Nelson Mandelabaai-streek ontbind. Dit was een van drie ander streekliggame van die ANC wat in die Oos-Kaap ontbind is.
Stappe kom teen ANC-man wat nie pos wil ontruim
Die ANC gaan stappe doen teen ʼn raadslid wat weier om sy pos as burgemeesterskomiteelid te ontruim nadat hy tot tronkstraf gevonnis is.
ANC gee Baaise komitee die trekpas
Hy sê die laaste strooi was die geveg in Nelson Mandelabaai se wyk 60 toe die voorsitter ten aanskoue van streekskomiteelede met ʼn mes gesteek is.
Eks DA-lid skuldig aan laster, naamskending
Sy is skuldig bevind nadat sy beweer het Trollip het haar omkoopgeld aangebied om feite in te win oor Veliswa Mvenya, waarmee dié swartgesmeer kon word.
Raadslede raak handgemeen oor nuwe DA-lid
Mafaya het toe opdrag gegee dat munisipale veiligheidsbeamptes Sokudela verwyder. Metropolisiebeamptes en veiligheidswagte het die raadsaal binnegekom, waarna ʼn stoeiery ontstaan het.