Die kind se klere is ʼn paar meter van die rivier se oewer gevind.
Lees meerAlles vir Donderdag 25 April 2019
Meer moorde met messe gepleeg as met vuurwapens
ʼn Totaal van 58 025 moorde is in dié tydperk in Suid-Afrika gepleeg.
Leerder met vuurwapen gedreig vir selfoon
Sy was op pad winkel toe saam met ʼn maatjie toe twee verdagtes die leerders genader het.
Wes-Kaapse padsterftes oor Paasnaweek hoogste in jare
Passasiersterftes het van ses verlede jaar tot 11 vanjaar toegeneem.
Polisieman wat tiener glo skiet, uit op borg
Jy weet sy pa is ook [destyds] doodgeskiet. Noudat my seun ook geskiet is, is dit baie traumaties.”
ToekomsVenster: Die vraag oor die opstanding uit die dood
Ons God is slimmer as al die redenasies van mense. Prys sy Naam.
Inhuldiging van president ‘gaan peperduur wees’
Die presidensie het aangekondig dat die inhuldiging van die land se nuutverkose president op 25 Mei die grootste en duurste in die geskiedenis gaan wees.
Jiba, Mrwebi moet afgedank word, bevind kommissie
Twee van die mees omstrede senior lede van die nasionale vervolgingsgesag, wat wyd blameer word vir hul beweerde rol om staatskaping te laat gedy deur die vervolging van korrupte individue te dwarsboom, is waarskynlik uiteindelik hul werk kwyt.
Afgedankte weermaglede nou hof toe
Die groep van 36 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag wat afgedank is omdat hulle nie in Kuba by ʼn ongeakkrediteerde instelling medies wou studeer nie, het ʼn dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria gebring waarin hulle vra dat hulle afdankings ter syde gestel word.
Cheverné en Vanessa eindelik tuis
Cheverné Duvenhage in gr. 8 en Vanessa Slabbert in matriek was onder die 29 leerders wat in die tragedie beseer gelaat is. Vier van hul skoolmaats het op dié dag gesterf.
Die wêreld in foto’s – 25 April 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Entstof kan slag slaan in stryd teen malaria
Die wêreld se eerste malaria-entstof is nou ná 30 jaar se navorsing in Malawi bekend gestel.
Lood kies ook koers oorsee
De Jager het ’n kontrak van drie jaar by die klub onderteken.
2 sterf toe gemeenskap reg in eie hande neem
Dié voorval volg kort nadat die polisie Woensdag die liggame van twee sussies wat vroeër vandeesweek vermis geraak het, in ʼn sloot naby hul huis naby Witrivier gevind het.
Kallis, TV-wiskundeman met nasionale ordes vereer
Die voormalige Protea-krieketheld Jacques Kallis en William Smith, die man wat jare lank wiskunde en wetenskap op TV aangebied het, is twee van die Suid-Afrikaners wat pas met nasionale ordes vereer is.
DA aanvaar VF Plus se uitdaging om taalregte te debatteer
Die DA het onlangs ’n versoek ontvang van die leier van die Vryheidsfront Plus (VF Plus), dr. Pieter Groenewald, om in debat te tree oor “Taalregte en die beskerming daarvan en in besonder die handhawing van Afrikaans”.
Foto’s: Kalf van uiters skaars renosterspesie gebore
Die geboorte is ook geskiedkundig aangesien dit die eerste van sy soort is.
Skoolhoof sterf in M4-ongeluk
Berading sal beskikbaar wees aan personeel en leerders ná hulle skoolhoof se dood.
Foto’s: Herrie oor Bokke se Wêreldbeker-truie
Die Bokke se Wêreldbeker-truie is pas bekendgestel, maar talle ondersteuners het reeds hul ongelukkigheid daaroor uitgespreek.
Foto’s: Nóg sterftes in Oos-Kaap weens vloede
Die sterftesyfer weens oorstromings in die Oos-Kaap staan nou op sewe.