Prof. Hlengiwe Buhle Mkhize het vroeër as minister van binnelandse sake en minister van hoër onderwys en opleiding gedien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Presidensie"
Waarnemende minister in Mthembu se amp aangestel
’n Nuwe minister in die presidensie is aangestel na minister Jackson Mthembu se onlangse afsterwe.
Inhuldiging van president ‘gaan peperduur wees’
Die presidensie het aangekondig dat die inhuldiging van die land se nuutverkose president op 25 Mei die grootste en duurste in die geskiedenis gaan wees.
Staatskaping: Presidensie moet opdok vir appèl
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Woensdag beslis dat die presidensie verantwoordelik is vir die koste van die aansoek om verlof tot appèl teen ʼn hooggeregshofuitspraak wat met die voormalige openbare beskermer se staatskapingverslag verband hou.
Presidensie ontken noodtoestandberigte
Dié berig het onder meer genoem dat enige veiligheidsbeampte ingevolge hierdie konsepregulasies volgens sy eie oordeel kan optree en mense in hegtenis kan neem of eiendom deursoek.
OB kap terug oor bewering van sameswering
“Ten spyte van hierdie komplot sal die OB onafhanklik en onpartydig bly. My kantoor sal voortgaan om ons werk sonder vrees, guns of vooroordeel te verrig.”
Zuma: ‘Ons ondersteun staatskaping-ondersoek’
“Ons ondersteun ʼn ondersoek ten volle omdat dit sal help om die feite aan die lig te bring en die gerugte uit die weg te ruim oor die omvang van staatskaping.”
SA kry toekenning vir stryd teen malaria
Suid-Afrika het die 2016-Alma-toekenning ontvang vir die stryd teen malaria.
Hof beslis dat presidensiële handboek openbaar gemaak moet word
Die hooggeregshof in Pretoria het vandag ná ’n uitgerekte regstryd tussen AfriForum en die presidensie beslis dat die omstrede presidensiële handboek openbaar gemaak moet word.
Skoon oudit vir presidensie
President Jacob Zuma se kantoor het ʼn skoon oudit gekry – ʼn eerste vir die presidensie.
Zuma soek plaasvervanger vir Pansy Tlakula
President Jacob Zuma het Woensdag ʼn beroep op hoofregter Mogoeng Mogoeng gedoen om ʼn plaasvervanger vir Pansy Tlakula, die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), te begin soek.