Die valskermspringer was deel van ʼn vertoning van die weermag by Ramaphosa se inhuldiging op die Loftus Versfeld-stadion in Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Inhuldiging"
VSA wens Ramaphosa geluk
“Ons sien daarna uit om saam met Suid-Afrika te werk om ekonomiese groei en wedersydse handel en beleggings te bevorder.”
DA sê steun aan Ramaphosa toe ‘as hy landsbelang eerste stel’
“Pres. Ramaphosa sal my volle samewerking hê as hy die nasionale belang bo dié van sy party stel. Deur met dié hervormings te begin, sou alreeds ʼn stap in die regte rigting wees.”
‘SA verbeter, maar mense bly bekommerd’
Ramaphosa het voorts gesê alle Suid-Afrikaners moet voel hulle behoort hier.
AfriForum vies oor duur inhuldiging
“Suid-Afrika se huidige ekonomiese toestand regverdig nie die reusekoste hieraan verbonde nie.”
Foto’s: Duisende na Loftus vir inhuldiging
Verskeie staatshoofde, diplomatieke afgevaardigdes, sakelui en ander belangrike gaste woon die geleentheid by. Talle van hulle het reeds by die stadion aangekom.
Polisie ‘slaggereed’ vir presidensiële inhuldiging
Die stadion se hekke sal Saterdag reeds om 03:00 oopmaak.
Trump stuur afvaardiging na Cyril se inhuldiging
Die begroting vir die inhuldigingseremonie, wat die keer by Loftus Versfeld sal plaasvind, is R120 miljoen.
Petisie teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging
Protesbriewe teen die aanry van persone na die presidensiële inhuldiging in Pretoria is Donderdag aan die departement van samewerkende regering en tradisionele sake oorhandig.
Lesersbrief: Die presidensiële inhuldiging en die geval van twee huisgesinne
Die onlangse onthulling dat pres. Cyril Ramaphosa versoek het dat die munisipaliteite van al nege provinsies mense op eie onkoste na die presidensiële inhuldiging by Loftus Versfeld-stadion moet aanry, laat mens opnuut besef dat die regering nie ’n benul het watter uitdagings die gewone mense elke dag in die gesig staar nie.
Inhuldiging van president ‘gaan peperduur wees’
Die presidensie het aangekondig dat die inhuldiging van die land se nuutverkose president op 25 Mei die grootste en duurste in die geskiedenis gaan wees.
Zuma-verbyvlug het meer as R200 000 gekos
ʼn SAL-vliegtuig se verbyvlug tydens pres. Jacob Zuma se inhuldiging by die Uniegebou in Pretoria vanjaar het belastingbetalers meer as R200 000 uit die sak gejaag.
Kurt Darren se ope brief ná erge kritiek
Kurt Darren het Dinsdag in ‘n ope brief gesê hy is ontsteld oor die aggressiewe kommentaar wat gemaak is nadat hy Saterdag tydens pres. Jacob Zuma se inhuldiging opgetree het.
Foto’s: Zuma as president ingehuldig
President Jacob Zuma het Saterdag gesê hy voel geëerd om Suid-Afrika vir nog vyf jaar te lei.
PTA-paaie weer vanaand oopgemaak
Paaie in Pretoria rondom die Uniegebou wat deur die inhuldiging van pres. Jacob Zuma beïnvloed is, sal Saterdagaand weer oopgemaak word.
“Moenie meer in swart en wit dink nie” – Kurt Darren
Die Afrikaanse sanger Kurt Darren het Saterdag ʼn beroep gedoen op Suid-Afrikaners om saam te werk om die regering te help om vorentoe te beweeg.
Nuuskommentaar: Hoe ver is SA van (politiek) genormaliseer?
Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing se laaste fases breek nou aan met die inhuldiging van die president en die aanwys van ‘n nuwe kabinet. Eers dan sal ontleders kan ontleed aan wat in hierdie stadium nie baie positief lyk nie.