Die Solidariteit Beweging se personeel maak hulle beursies en harte oop vir die platinumgordel en die sangeres, Marlene Schalkwyk, praat oor haar musiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Platinumgordel"
Platinumstaking: Helpende Hand kondig langtermynhulp vir nie-stakers aan
Solidariteit Helpende Hand het vandag bykomende aksieplanne aangekondig om langtermynondersteuning aan nie-stakers in die platinumgordel te verleen.
Nuuskommentaar: Word Zuma nou ge-PW of bly hy pyn in die nek?
Baie Suid-Afrikaners se aandag is nou met kommer gevestig op die platinumgordel eerder as Nkandla en sy baas. Tog kan die twee sake nie los van mekaar gemaak word nie – beide is ewe veel ‘n ekonomiese as politieke kwessie.
Krisis in die platinumgordel en Steyn de Wet se musiekvideo
Burger Meyer het ʼn draai in Rustenburg gemaak om met die inwoners te gesels en Steyn de Wet gesels oor sy nuutste musiekvideo.
Allegaartjie 3 – Program 82
Die kollig val weereens op die situasie in Platinumgordel en ons gesels met Wicus van der Merwe wat ons meer vertel van sy nuutste album.
Foto’s en video: Helpende Hand help net nie-stakers in platinumgordel
Solidariteit Helpende Hand sê sy uitdeelaksies in Rustenburg gaan voortaan streng gemonitor word om te verseker dat slegs nie-stakende mynwerkers skenkings ontvang.
Nuuskommentaar: Hoe ver is SA van (politiek) genormaliseer?
Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing se laaste fases breek nou aan met die inhuldiging van die president en die aanwys van ‘n nuwe kabinet. Eers dan sal ontleders kan ontleed aan wat in hierdie stadium nie baie positief lyk nie.
Amcu sê staking gaan voort
Amcu-leiers het beloof om voort te gaan met die verlammende staking in die platinumbedryf te midde van ‘n aantal werknemers wat begin terugkeer het werk toe.
Nuuskommentaar: Platinum-handdruk vir Zuma?
Die asem is opgehou dat die ANC soveel steun in die afgelope verkiesing sou inboet, dat pres. Jacob Zuma op die een of ander wyse gedwing sou word om die presidentskap neer te lê.
Solidariteit Helpende Hand verklaar platinumgordel tot gedeeltelike rampgebied
Solidariteit Helpende Hand het vandag aangekondig dat hy die platinumgordel tot ʼn gedeeltelike rampgebied verklaar het vanweë die staking by platinummyne wat drie maande gelede begin het.