Solidariteit Helpende Hand het vandag bykomende aksieplanne aangekondig om langtermynondersteuning aan nie-stakers in die platinumgordel te verleen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nie-stakers"
Foto’s en video: Helpende Hand help net nie-stakers in platinumgordel
Solidariteit Helpende Hand sê sy uitdeelaksies in Rustenburg gaan voortaan streng gemonitor word om te verseker dat slegs nie-stakende mynwerkers skenkings ontvang.