ʼn Man van Mpumalanga wat sy vrou so erg met ʼn hamer aangerand het dat sy haar tot genadedood gewend het, is Maandag in die Nelspruit-landdroshof gevonnis.
Lees meerAlles vir Maandag 9 Junie 2014
Man sterf, 15 beseer in botsing
‘n Man is Maandag dood en 15 mense beseer in ‘n botsing tussen ‘n vragmotor en ‘n minibustaxi in Vereeniging.
Derby-Lewis: Minister moet finaal sê ondanks aanbeveling
Michael Masuthu, minister van justisie en korrektiewe dienste, sê hy sal die voorleggings van familielede en ander belanghebbendes in ag neem voor hy finaal besluit of Clive Derby-Lewis op parool vrygelaat gaan word.
DBV ondersoek ook seksvideo waarin tieners skok
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n seksvideo waarby twee Wes-Kaapse hoërskoolmeisies glo betrokke was.
Multichoice kry boete oor gruweltonele
Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het Multichoice beboet nadat daar op DStv se Disney-kanaal ‘n advertensie met gruweltonele in uitgesaai is.
Motorfietsongelukke eis drie
Drie mans, waaronder ’n matriekleerling aan Hoërskool Montana in Pretoria, het die afgelope drie dae in afsonderlike motorfietsongelukke gesterf.
Aanbeveling vir parool vir Derby-Lewis
Mike Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, sê daar is aanbeveel dat Clive Derby-Lewis op parool vrygelaat word.
Twee weer in hof oor Kaapstad-ma se moord
Kyle Maspero (18), wat van die moord op die Kaapse vermaaklikheidskunstenaar, Rosemary Theron, verdink word, moet vir sielkundige waarneming gaan, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag beslis.
Chiliboy Ralepelle toets glo positief vir steroïde
Die Springbok-haker Chiliboy Ralepelle, wat tans vir die Franse klub Toulouse speel, het glo positief getoets vir ‘n anaboliese steroïde, berig ‘n Franse sportkoerant.
Boek: Die tuiskoms
Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ʼn onkoloog wat op die drumpel van ʼn briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.
Video: Vrou mag nie meer wawiele doen nie
Dianne Barker (65), ʼn voormalige rasieleier van Arizona in Amerika, mag nie meer wawiele by funksies doen nie.
Boek: Volg my!
Vandag dink baie mense om kerk toe te gaan, armes te help en die regte dinge te sê, maak van jou ʼn Christen.
Video: Wildtuinwerker verjaag glo olifantkoei en haar kalfie
Die Krugerwildtuin sal ondersoek instel oor ʼn video wat wys hoe ʼn SANParke-werknemer glo ʼn amptelike voertuig gebruik om ʼn olifantkoei en haar kalfie van die pad af te dwing.
Polisie vra hulp ná Strandfontein-moord
Die polisie het Maandag ʼn beroep op die publiek gedoen om hulle by te staan nadat ʼn visserman Sondagoggend in Strandfontein op die Valsbaai-kuslyn doodgeskiet is.
Kinders uit onwettige Islam-akademie in KZN verwyder
Maatskaplike werkers het 12 kinders uit ʼn onwettige Islam-akademie in Wasbank, KwaZulu-Natal, verwyder nadat twee kinders uit die instelling ontsnap het.
Bokdiefstalsindikaat in Noordwes oopgevlek
ʼn 42-jarige vrou en haar 31-jarige broer, wat vermoedelik deel is van ʼn sindikaat wat bokke steel en verkoop, is in Ledig naby Rustenburg, Noordwes, in hegtenis geneem.
Foto’s: Minstens 27 dood by Pakistan-lughawe
Minstens 27 mense is dood ná ʼn aanval deur die Taliban op die internasionale lughawe in Karachi, Pakistan.
Ma vas oor kinders wat in geslote huis doodbrand
Twee kinders wat oor die naweek in ʼn huisbrand in Jabulani in Soweto gesterf het, se ma is Maandagoggend in hegtenis geneem.
Maroela Media Top 20 9 Junie 2014
Plain Jane- Ampie du Preez Toe ons jonk was- Elvis Blue Naweeklyfie- Jay en Lianie’ Wat die hart van vol is- Pieter Koen Tweede kans-…
Die regte tyd- Riana Nel
Twee jaar gelede het Riana Nel vir ‘n groot verrassing gesorg toe haar eerste kommersiële album, Die moeite werd, die algehele topverkoper geword het. Nou…