Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het kykNET met R30 000 beboet nadat lyers van Tourette-sindroom in ‘n program nageboots is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beboet"
SABC2 beboet oor Swartwater-sekstonele
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het SABC2 met R10 000 beboet nadat eksplisiete tonele sonder waarskuwing tydens die heruitsending van die Afrikaanse dramareeks Swartwater gewys is.
Limpopo-boere beboet oor lone
Minstens 10 boere in Limpopo is beboet, party met meer as R1 miljoen, omdat hulle hul werkers glo te min betaal.
Multichoice kry boete oor gruweltonele
Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het Multichoice beboet nadat daar op DStv se Disney-kanaal ‘n advertensie met gruweltonele in uitgesaai is.
Wes-Kaap-sakeman beboet oor bedrog
Barend Pofadder (50), ʼn voormalige verkoopsman van ʼn maatskappy wat in industriële- en vervoerverkoeling spesialiseer, is Woensdag in ʼn Kaapstadse hof met R10 000 beboet of 12 maande tronkstraf gevonnis.