Breitenbach het verder aangevoer in ʼn saak wat so ernstig is soos dié, is daar ʼn eis deur die samelewing dat geregtigheid sal geskied en daarom moet die hof baie meer huiwerig wees om vervolging permanent te staak.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Mei 2019
Aanklagte kom teen voormalige hoës by SA Express
“Die nuwe direksie van SA Express neem bewerings van onreëlmatigheid by die lugredery baie, baie ernstig op.”
Twee vra borgtog ná veediefstal
Adriaan Human (51) en George Ketshabang (51) is verlede week in hegtenis geneem in verband met die diefstal van 25 beeste op ʼn plaas ongeveer 20 km vanaf Biesiesvlei.
Repokoers in betwiste besluit onveranderd gelaat
Kganyago het gesê drie lede van die komitee het verkies om die repokoers onveranderd te laat, terwyl twee lede verkies het om dit met 25 basispunte te verlaag.
Coligny-mans wend hul direk tot appèlhof
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het sy organisasie verwag dat die regter in die saak nie bereid sou wees om verlof tot appèl toe te staan nie, aangesien hy moeilik sou erken dat hy “ernstig misgetas het” in sy aanvanklike besluit om die twee mans aan moord skuldig te bevind.
Vraestelle lek uit by Unisa
Baie studente is nou bekommerd watter gevolge dié skelmstreek vir onskuldige studente kan inhou wat nie die vraestelle gekoop het nie.
ToekomsVenster: Jesus voor die Joodse Raad
Wat is jou belydenis aangaande Christus? Ken eer en dien jy Hom as die Koning onder die heersers aan wie die lof toekom?
Coligny-twee se appèlaansoek misluk
Die twee mans wat skuldig bevind is aan die moord op ʼn tienerseun van Coligny in Noordwes se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis is Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho van die hand gewys.
Winde kondig Kaapse kabinet aan
Winde het tydens sy inhuldiging gesê hy beoog ook om departemente in die Wes-Kaap te verminder.
Neurowetenskap en onderwys ontmoet by dié konferensie
“My missie is om mense anders te laat begin dink oor hoe leer werk en hoe onderrig kan plaasvind in die lig van die jongste navorsing hieroor.”
Krugersdorp-afspraakmoorde: ‘Baasbrein is patologiese leuenaar’
Luidens getuienis voor die hof is ‘n varkkop in ʼn stadium gebruik sodat die groep hulle steektegniek kon oefen.
3 vas na moord op metrobeamptes
ʼn Multidissiplinêre operasie deur die Valke, die metropolisie en misdaadintelligensie het tot die inhegtenisneming van drie verdagtes gelei in verband met die moord op twee metropolisiebeamptes.
Wapenskandaal: ‘Zuma het self saak laat sloer’
Trengrove het erken Zuma was heeltemal geregtig om appèl aan te teken teen hofverrigtinge. “Maar moet dan nie nou kom kla oor die saak vertraag is deur hierdie dispute nie.”
Kwagga aan’t stuur van die Leeutrop
Smith staan Whiteley, Marx se skoene vol.
Luister: Kunstenaars snoer kragte saam om SA te help bou
“Om die waarheid te sê het dit ʼn halfuur geneem om al die kunstenaars te kry om opgewonde te wees oor die konsert en om te sê as die datum reg is, is hulle in.”
Vliegtuig tref boom tydens noodlanding
ʼn Beskadigde Ryan Navion-vliegtuig is met hul aankoms op die toneel aangetref.
Verbod op olifantjag in Botswana opgehef
Volgens die regering is daar voorvalle waar olifante nie net landerye verwoes nie, maar ook inwoners doodmaak en ekostelsels verwoes deur bome af te breek.
Verbruikersake: Banke se pyne
Ina Opperman het gaan kyk of verbruikers enige lesse kan leer uit die klagtes wat opgelos is ten gunste van die banke of verbruikers.
Die wêreld in foto’s – 23 Mei 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Polisie ‘slaggereed’ vir presidensiële inhuldiging
Die stadion se hekke sal Saterdag reeds om 03:00 oopmaak.