Ek het ’n opleidingsdag gaan bywoon en was verbaas om te sien dat daar meer dames as mans opgedaag het vir die beginnerskursus.
Alles vir Donderdag 23 Mei 2019
Hyundai se Kona ʼn lekker kruismodel
Die Hyundai Kona is ʼn indrukwekkende produk teen ʼn billike prys.
Vandag se sportnuus
Pollard se oorsese toer is verby.
Boek: Ruk-en-rol rugby
Rico is ʼn danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ʼn muggie, maar sy droom is om rugby te speel!
Skok ná joernalis se lyk langs pad gekry is
“Hy was ʼn hardwerkende jong man en het ʼn passie gehad om media in ons provinsie te ontwikkel.”
Die onsigbare net oor Suid-Afrika
Hierdie verkiesingsuitslae toon net weer dat beleid ʼn besonderse klein rol speel in hoe Suid-Afrikaanse kiesers stem. Dit is veel eerder identiteit, lojaliteit en persoonlikheid wat bepaal wie die staat se septer gaan swaai.
Twee gevonnis ná moord op polisievrou
Sy is die laaste keer saam met haar kêrel gesien en het nie weer teruggekeer huis toe nie.
Mokonyane na Luthuli-huis ontplooi
Nomvula Mokonyane, minister van omgewingsake, is na Luthuli-huis ontplooi, het die regerende party aangekondig.
Die politieke turksvy – onwettige immigrasie
As aansoeke vir wettige immigrasie werklik so streng en tydrowend is, waarom word onwettige immigrasie deur die suidelike grens met Meksiko dan so roekeloos gehanteer en toegelaat? Wat is die doel van wettige immigrasie as onwettige immigrasie met ’n soort gelate onverskilligheid deur die vingers gesien word?
Podlitiek: Zille se twiet en Huawei ‘tot niet’
Die span van Podlitiek bespreek die jongste polomiek rondom Helen Zille, Panyaza Lesufi, die openbare beskermer en Huawei-selfone.
Gedagte vir die dag: Mentaliteit van seën
Dit gaan goed met die mens vir wie U uitkies en laat naderkom om in u tempel te bly. Laat ons die goeie dinge in u huis in oorvloed geniet, die goeie dinge in u heilige woning. (Psalm 65:5)