“Ek is méér honger as ooit vantevore om suksesvol te wees.”
Alles vir Donderdag 23 Mei 2019
Masondo, Lucas onbestrede in Nasionale Raad van Provinsies verkies
Die Nasionale Raad van Provinsies het twee lede van die ANC onbestrede tot voorsitter en ondervoorsitter verkies.
Gedig: Ons weet net van duiwe
“ons weet net van duiwe wanneer hulle gekoer glashelder in die stilte klink…”
Polisieman op wynplaas doodgeskiet
Die skietery het glo op die bekende Meerlust-wynplaas plaasgevind.
Man weer vas oor ‘moetie-moord’
“Hy is ondervra en het uiteindelik die polisie tot by die plek gelei waar menslike oorskot, glo van die vrou, gevind is.”
ʼn Reusestap in gehalte vir Mahindra
Indien jy in die mark is – gaan toetsbestuur een, jy sal aangenaam verras wees.
Resep-video: Lasagne-bakkies
Gerieflike lasagne wat jy sommer met die hand kan eet!
Sowat kwart minder suiker in Coke danksy Jan Taks
Coca-Cola Suid-Afrika het die suiker in sy drankies met 26% verminder.
Die duurste hasie in die wêreld
Dié hasie maak van Jeff Koons die kunstenaar wat, terwyl hy nog leef, die duurste kunswerk ooit verkoop het.
Krugersdorp-afspraakmoorde: Slotbetoë begin
Zak Valentine (34), Cecilia Steyn (38) en Marcel Steyn (21) word daarvan beskuldig dat hulle deel was van ʼn sogenaamde “Christelike bediening” wat glo onder leiding van Cecilia gefunksioneer en ʼn skrikbewind tussen 2012 en 2016 in die Krugersdorp-omgewing gevoer het.
Nog een vas ná gru-moord op branderplankryer
David Wolfromm is die laaste keer lewend by Witsandstrand, naby Scarborough, gesien.
Vadersdagbederf met DZL in die Krugerwildtuin
Het jy al goed kop gekrap oor planne vir Vadersdag? Bederf vir Pa met ʼn potjie gholf binne die Krugerwildtuin en ʼn lekker kuier met die sanggroep, DZL en Pieter Koen!
Ma skenk nier aan brandbestryder wat haar 1-jarige red
“Sy is my engel. Sy het my lewe gered.”
Mat en Tia wen uitnodigingstoernooi
CrossFit se koning en koningin wys wéér hul slag.
Tekenprent: Ramaphosa se reënboogland
Pres. Cyril Ramaphosa het in November 2018 toegegee dat wit boere in Suid-Afrika vermoor word nadat die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, hom in die parlement daaroor gekonfronteer het.
Raad van Provinsies vandag ingesweer
Die Nasionale Raad van Provinsies se rol is veral om die belange en funksionering van provinsiale en munisipale belange en bestuur in die parlement te dien en te monitor.
Kuga-saak: Video wys dít het nie tot brand gelei, getuig kenner
Loud het verduidelik dat die video wys hoe vlamme om 22:06 uit die bestuurder se toe venster uitgekom het, maar nie uit die passasierskant se venster wat ook oop was nie.
Noodlyn vir transitorooftogte bekend gestel
“Waardevolle video’s en foto’s wat op die toneel van transitorooftogte geneem word, lei tot inhegtenisnemings.”
VSA ongelukkig met SA se besluit oor Chang
Masutha het bevestig dat die VSA se uitleweringsversoek ʼn paar weke voor Mosambiek se versoek aan Suid-Afrika gestuur is, maar hy het besluit om Chang aan Mosambiek uit te lewer.
Nuuskommentaar: Baie werk vir ‘Tiffie’ Ramaphosa
Baie hang af van pres. Cyril “Tiffie” Ramaphosa se regeervermoë, maar die kabinet wat hy gaan aanstel, gaan net so, of selfs belangriker wees. Ongelukkig het Suid-Afrika, veral ná 1994, nie ’n geskiedenis om die beste mense vir kabinetsposte uit te soek nie.