Hy het glo die aanvaller probeer kalmeer terwyl dié ʼn vuurwapen op sy dogter gerig het.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Mei 2019
Oudhoof van SAID wil OB óók hof toe sleep
“Die onbetaamlike haas waarmee die openbare beskermer haar bevindings op 24 Mei 2019 bekend gemaak het, is na ons kliënt se mening ʼn aanduiding dat min of geen waarde geheg is aan die bewyse en bykomende voorleggings nie.”
DA sê steun aan Ramaphosa toe ‘as hy landsbelang eerste stel’
“Pres. Ramaphosa sal my volle samewerking hê as hy die nasionale belang bo dié van sy party stel. Deur met dié hervormings te begin, sou alreeds ʼn stap in die regte rigting wees.”
Orrelis vereer met FAK-toekenning
Om geld bymekaar te maak vir ’n klavier het sy in die kerk begin orrel speel.
Rekenaars by skool weggedra
Die polisie het ʼn beroep op lede van die gemeenskap gedoen om met inligting oor die diefstal na vore te kom.
‘SA verbeter, maar mense bly bekommerd’
Ramaphosa het voorts gesê alle Suid-Afrikaners moet voel hulle behoort hier.
Lyon-aanvaller steeds soek
Niemand het nog verantwoordelikheid vir die voorval, waarna Macron as ʼn “aanval” verwys het, aanvaar nie.
Man dood, seuns langs pad beseer in ongeluk
Hy het twee kinders, onderskeidelik ses en agt jaar oud, langs die pad getref.
AfriForum vies oor duur inhuldiging
“Suid-Afrika se huidige ekonomiese toestand regverdig nie die reusekoste hieraan verbonde nie.”
Foto’s: Duisende na Loftus vir inhuldiging
Verskeie staatshoofde, diplomatieke afgevaardigdes, sakelui en ander belangrike gaste woon die geleentheid by. Talle van hulle het reeds by die stadion aangekom.
EFF eis Gordhan se kop ná OB-verslag
Die party het gesê Gordhan se besluit was ʼn miskenning van die Grondwet, ʼn misbruik van mag en kom neer op wanbestuur. Die EFF het Gordhan beskryf as ʼn grondwetoortreder wat nie ʼn kabinetspos behoort te kry nie en die openbare amp moet neerlê.
Tabakinstituut bekommerd oor nuwe naspoorstelsel vir sigarette
So veel as 80% van sigarette word verkoop deur klein, informele winkeltjies wat nie toegerus is vir die nuwe reëls nie en wat gevolglik uit die bedryf gedwing sal word.
Gordhan wil OB se bevindings laat hersien
Hy het gesê in die lig van die jongste bevinding oor die Vrede-suiwelprojek glo Gordhan dat die openbare beskermer wéér eens ʼn fout begaan het met haar bevindings en voorgestelde optrede in die verslag.
Gedagte vir die dag: Ek weet, want ek ken Hom
Skaars het ek na Hom geroep, of daar was reeds ’n loflied op my lippe. (Psalm 66:17)