Die publiek word aangemoedig om aan die openbare sittings deel te neem om te voorkom dat Eskom se versoek vir ʼn meer as 30% kragtariefverhoging toegestaan word. Kyk hier waar en wanneer die sittings plaasvind.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 April 2018
Nog ʼn Steinhoff-hoë bedank
Johan van Zyl, ʼn lid van Steinhoff International se toesighoudende raad, het uit die direksie bedank slegs enkele dae voor die kleinhandelgroep se algemene jaarvergadering.
Foto’s: Duisende gestrand weens busstaking
Terwyl duisende pendelaars Woensdag erg gefrustreerd gelaat is deur die landwye busstaking, het taxi-bestuurders breed geglimlag oor die ekstra inkomste wat hulle te beurt geval het.
Ma voor baba, man doodgesteek
Die baba wat bo-op sy ma se liggaam gesit het moes deur polisiebeamptes verwyder word.
Motoris 8 keer op snelweg geskiet
Die M1-Noord in Johannesburg is Woensdagmiddag heeltemal vir verkeer gesluit terwyl polisiebeamptes op die toneel besig is.
Spelers waarsku rugbybase oor integriteit
Internasionale Rugbyspelers (IRP) waarsku Wêreldrugby (WR) op die spelersorganisasie se webwerf dat hy die rugbyleisels wêreldwyd stewiger moet vasvat om die spel se integriteit te beskerm.
Staatskaping: Presidensie moet opdok vir appèl
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Woensdag beslis dat die presidensie verantwoordelik is vir die koste van die aansoek om verlof tot appèl teen ʼn hooggeregshofuitspraak wat met die voormalige openbare beskermer se staatskapingverslag verband hou.
Klubrondomtalie: skokke in KZN, SWD en by Bulle
KwaZulu-Natal (KZN), die Suidwestelike Distrikte (SWD) en die Blou Bulle se klubrugby het die afgelope ronde ʼn paar redelike groot skokke opgelewer.
Geweld vlam op in Noordwes
Inwoners het aangevoer die betoging het begin nadat twee mense Dinsdag by die plaaslike kliniek gesterf het.
ToekomsVenster: Koninkryksmense
Dissipels is Koninkryksburgers en andersom. Dis mense wat aangegryp is deur die nuwe lewe begeer om die geheim van die lewe met ander te deel.
Man sterf toe sleepwa met beeste bakkie tref
Die sleepwa, wat glo minstens twee beeste gedra het, is glo deur ʼn motor gesleep.
Polisie waarsku oor ‘grondgryp-dokument’
“Dié uitlatings is duidelik daarop gemik om paniek te saai en vrees in te boesem.”
Vicki Momberg se appèl geweier
Momberg het geskiedenis gemaak as die eerste persoon in Suid-Afrika wat tronk toe gestuur is vir rassisme.
SA-regering stamp weer kop met Australië
“Die reiskennisgewing het die potensiaal om nie net Australiërs te ontmoedig om Suid-Afrika te besoek nie, maar ook om die land se beeld ernstige skade aan te doen.”
Steve-konsert gekanselleer oor nóg ʼn herrie
“Daar was geen manier om die veiligheid van die konsertgangers en selfs die inwoners van die dorp te waarborg nie.”
Polisie besorg gesteelde voertuie terug aan eienaars
Een van die mans was nog nie eens bewus dat sy voertuig gesteel is nie toe die polisie hom in kennis stel dat dit in ʼn ander provinsie aangetref is.
Die wêreld in foto’s – 18 April 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Man storm see in toe branders dokter van rotse af slaan
“Ek het hom vasgehou tot die NSRI daar aangekom het. Ek het vir so 30 minute daar in die see by hom gewag.”
Eskom-raad gaan voort met ‘suiwering’
Uit die 239 gevalle wat ondersoek word, is 75 ondersoeke reeds voltooi. Ten minste 39 mense word reeds deur dissiplinêre stappe in die gesig gestaar.
‘Ontbloter’ by laerskool vasgetrek
“Polisiebeamptes het hom versoek om uit sy voertuig te klim en opgemerk dat sy broek afgetrek is.”