ʼn Internetverskaffer, begrafnisondernemer en plaaslike radiostasie het die Overberg-streek platgery om kos vir vierpotiges in te samel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Caledon"
Onderwysers langs pad dood
Die bestuurder van die Mercedes-Benz wat hulle raakgery het, is ook oorlede.
Covid-19: Gevangenis in die Overberg ingeperk
Dié maksimumsekuriteitsgevangenis het onlangs ’n toename in die aantal gevangenes wat positief toets vir die koronavirus beleef.
Foto’s: Dassies se donkies kry eie eetkamerstel
Die donkies van die Dassiesfontein-padstal is so wonderlik hulle spog sommer nou met hulle eie reusagtige eetkamerstel.
Polisiehoof vra kalmte ná 2 se dood in Caledon
“Ons versoek die gemeenskap van Caledon om kalm te bly en die ondersoek sy gang te laat gaan.”
Twee sterf in onwettige betoging
“Dit moes nie gebeur het nie.”
Skoolhoof se vrou, seuns ‘was sy hart se punt’
Die polisie het intussen ook meer inligting bekend gemaak.
Skool in rou ná hoof se dood
Die hoof het na bewering sy eie lewe geneem.
Steve-konsert gekanselleer oor nóg ʼn herrie
“Daar was geen manier om die veiligheid van die konsertgangers en selfs die inwoners van die dorp te waarborg nie.”
Pa, seun gewond in plaasaanval
“Die seun is na ʼn hospitaal gehaas.”
[Foto’s] ‘Vreemde reuk’ lei tot reusevonds
“Ses 48 kg-gassilinders, 22 plastiekbaddens, een termometer, twee vlekvryestaalstowe, drie Jojo-watertenks (inhoudsmaat 1 500 l elk), een yskas, twee vrieskaste, 141 droograkke, ʼn digitale skaal en afkoelwaaiers is aangetref.”
Perlemoen van R6,5 miljoen op Caledon-plaas gevind
Die Wes-Kaapse polisie het Vrydag beslag gelê op perlemoen ter waarde van ongeveer R6,5 miljoen tydens ʼn klopjag op ʼn plaas in Caledon in die Overberg-omgewing.
Babalykie op Caledon-ashoop: Ma opgespoor
Die ma van die baba wie se liggaam Donderdag op ʼn vullisterrein op Caledon in die Wes-Kaap gevind is, is in die hospitaal opgeneem weens komplikasies met die geboorte.