Ouers in die Wes-Kaap het slegs 16 dae oor om aansoek te doen vir toelating tot staatskole vir die 2022- akademiese jaar.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Maart 2021
DA-leier ondersteun Afrikaanse Maties
“Wat op die oomblik by die US plaasvind is ʼn skokkende skending van Afrikaanse studente se grondwetlike regte.”
Oud-lyfwag gevonnis oor Pierneef-skildery
Die skildery het in Maart 2018 uit Ace Magashule se kantoor verdwyn.
Onderwyser het glo graad 10-leerder verkrag
Die onderwyser is ook voorlopig geskors hangende die ondersoek.
Malema, Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel
Die hof het vandag gehoor dat die oorspronklike saakdossier nie net verdwyn het nie, maar ook dat daar met van die fotobewysstukke gepeuter is.
ToekomsVenster: Beelddraers van God
Wie na ons kyk moet dié kenteken raaksien en dit beleef. Dit dra ook ʼn uitnodiging wat vra: wil jy ook hieraan behoort?
Lego staan nog stewig ná afsondering
Die bekende blokkies wat dikwels tussen geslagte oorgedra word en haas onbreekbaar is, het sy grootste wins nóg in die afsonderingstydperk gemaak.
Saak teen motoris wat Middelburg-ma glo doodry, vorder stadig
Lizel Visagie het haar dogter destyds uit die pad van ʼn motoris gestamp en só haar kind se lewe gered.
Man val uit venster van woonkompleks
Die man is op die toneel dood verklaar.
IVP-raadslid voor Spar geskiet
“Dit is nie die eerste keer dat raadslede kort voor die verkiesingseisoen vermoor is nie.”
Steinway-pianis ‘oorstelp’ oor skenkings vir stemtoerusting
Binne etlike dae is genoeg geld ingesamel sodat Du Plessis sy gesteelde stemtoerusting kan vervang.
Woede oor Vrystaatse paaie ná onnie verongeluk
’n Skoolbus en ’n vragmotor het van voor op die R103 tussen Warden en Vrede gebots.
Stroop vinniger, goedkoper met dié tafels, plukkerkoppe
Dit is al telkemale bewys dat die jongste en beste stropertegnologie die moeite werd is en homself binne ʼn redelike tydperk afbetaal.
Saak oor plundery van luukse motors eers teruggetrek
ʼn Groep van ongeveer 40 mans het verlede maand groot skade aangerig aan spogmotors by The Toy Shop in Kaapstad.
Slimfoonfotokompetisie: Stem nou vir die Eg Afrikaans-foto
Maroela Media se lesers kan nou stem vir hul gunsteling in die Eg Afrikaans-kategorie van Suid-Afrika se eerste slimfoonfoto-kompetisie.
Geliefde onnie sterf ‘onverwags’ in klaskamer
ʼn Matriekleerder het glo op die onderwyser se liggaam afgekom.
Trane, verslaentheid toe vroue tasse pak in ‘Boer soek ʼn vrou’
“Ek is verskriklik jammer dat jy seergekry het hierdeur; ek glo daar gaan iemand wees wat jou raaksien vir wie jy is.”
Watwou! ʼn Vlieënde skip
Dié optiese illusie laat mens twee keer kyk.
Nuuskommentaar: Die verontregte elite teenoor die oningeligte massa
Niemand wil luister na die klaagliedere van lede van die elite wat volledig ontkoppel is van gewone mense met gewone probleme nie.
Switsers stem vir boerka-verbod
Die referendum oor die gesigsbedekkings het groot opslae gemaak omdat dit ’n onderdeel van die wêreldwye kultuuroorlog is wat ook in Switserland woed.