Intussen is Wonderboom-lughawe gister vir die soveelste keer deur Burgerlugvaart gesluit weens ligte op die aanloopbaan wat buite werking is.
Alles vir Woensdag 10 Maart 2021
Kruger-hek gesluit weens betogings
Dit is nie die eerste keer dat dié hek weens betogings gesluit moes word nie.
ʼn Derde van Gautengse polisie mag nie wapens gebruik
In sommige gevalle vermy lede opsetlik die opleidingsessies sodat hulle kantoorwerk kan doen eerder as om in die veld te werk.
Resep: Shakshuka
Hierdie Midde-Oosterse tamatie-en-eiergereg is propvol geurige speserye en laat ʼn mens na avonture verlang.
Bulle verhang die bordjies; Stormers in broekskeur-sege
Intussen is die Haaie steeds Siya Kolisi-loos vir vandag se wedstryd teen die Cheetahs.
Atlete span saam vir borskankerbewusmaking
Die organisasie fasiliteer ondersoeke vir borskanker vir vroue uit minderbevoorregte gemeenskappe.
Video: Kom lag saam met Van Wyk Brand
“Ek hoop mense sal sommer dadelik weer besef dit is lekker om soms net spontaan te wees en hardop te lag.”
Toesighouer by hospitaal skuldig aan bedrog, korrupsie
’n Voormalige logistieke toesighouer het gedurende sy tyd by ’n Oos-Kaapse hospitaal die departement van gesondheid uit derduisende rande bedrieg.
Twee van Boeremag soek steeds parool
Indien die tydperk wat hulle voor vonnisoplegging in die tronk was dus in ag geneem word, is Johan en Wilhelm Pretorius reeds sowat 18 jaar agter tralies.
Ingryping by sukkelende Mogalakwena-munisipaliteit
Die munisipaliteit versuim al jare om basiese dienste te lewer weens die vermorsing en wanbesteding van staatsgeld.
Lloyd staan sterk teen Stan
“Ek het nie eintlik woorde om te beskryf hoe ek tans voel nie. Stan was een van my helde toe ek grootgeword het en om net teen hom te speel was reeds ’n prestasie.”
Munisipale amptenaar vas vir bedrieglike kaarttransaksies
ʼn Bank het ʼn interne oudit van stapel gestuur nadat vasgestel is die onwettige transaksies vind almal by dieselfde tolhek plaas. Die twee het glo meer as R100 000 se transaksies aangegaan.
Harry en Meghan: Paleis is ‘hartseer’
Intussen het die Britse TV-aanbieder Piers Morgan, wat Meghan daarvan beskuldig het dat sy die bewerings versin het, Dinsdag bedank.
Hou jou by jou lees
Nou eers begin ek verstaan dat al het my regmaaksels nogal soms gewerk, dit beslis nie ’n estetiese pronkstuk was nie. Om dit te kon insien, het ek die eerlikheid van kleinkinders nodig gehad. Kon ek nie maar kleinkinders op twintig gehad het nie?
Wes-Kapenaars moet regmaak vir wind, reën
Die eerste kouefront gaan na verwagting teen Woensdagmiddag deur nog ʼn stadig bewegende kouefront opgevolg word.
Covid-19-statistieke: Net minder as duisend nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Gedagte vir die dag: Moenie tou opgooi nie
Moenie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes. (Galasiërs 6:9)