Dit is nie dieselfde krokodille wat verlede week uit ʼn plaas in die Wes-Kaap ontsnap het nie.
Alles vir Woensdag 10 Maart 2021
Een dood toe polisie glo op studente losbrand
Dit blyk in dié stadium dat die man bloot ’n omstander was en nie self aan die betoging deelgeneem het nie.
Boere van Vlakfontein-plaas raadop met krag
Die gebrekkige elektrisiteitstoevoer plaas die lewens en eiendom van boere in die omgewing in gevaar.
KP draai die horlosie terug
Kevin Pietersen wys dat nie alle Engelse kolwers op Indiese blaaie sukkel nie ná ’n blitsige vyftigtal teen die tuisspan se legendes.
Rentevrye studielenings nou beskikbaar vir Skryfnet-kursus
Wil jy graag leer skryf maar die finansies knyp? Hier is goeie nuus!
Foto’s: Lydenburg brand steeds
ʼn OTM is opgeblaas, twee supermarkte aan die brand gesteek en kleinhandelaarswinkels geplunder.
US weer gekap oor Engels – dié keer in nuwe kursusse
Dit word aangevoer dat eentalige Engelse aanbieding van nuwe kursusse tydens die eerste semester die druk op dosente sal verlig. Nie almal is daarvan oortuig nie.
#JongStemme: Die blou lug is oranje
Vrees kan jou terughou en jou verniel, vrees kan jou laat onttrek van die mense rondom jou, vrees kan selfs jou nuwe normaal word, skryf Henning Noëth.
EFF eis nou aanbieder se kop oor flater op lug
Die EFF het Grootes as “talentloos”, ʼn “idioot” en “rassis” uitgekryt.
Verbruikersake: Wanneer jy aangeskryf word vir skuld vir diens wat nie gelewer is
Dit lyk nou asof daar selfs van die niksnutte is wat mense inloop deur ’n diens te verkoop wat nie bestaan nie en dan die vermetelheid het om die skuld aan skuldinvorderaars te verkoop. Ina Opperman verduidelik wat jou regte is in so ’n geval.
Nog ’n perspektief op die onteieningswetsontwerp
Die hoogs omstrede Onteieningswetsontwerp sal, indien dit in die toekoms in werking tree, die prosedure bepaal waarvolgens alle eiendom, nie net grond nie, in die toekoms deur staatsorgane onteien sal kan word.
Fidesz en EVP se paaie skei in Europese Parlement
Die EVP is die grootste fraksie in die Europese Parlement en verteenwoordig breedweg die Christen-Demokratiese en deels konserwatiewe hoofstroompartye.
Beurtkrag heelweek SA se voorland
Die voortgesette swak prestasie by die Kusile-, Duvha- en Tutuka-kragsentrale kry hierdie keer onder meer die skuld vir die opwekkingsprobleme.
2020-ekonomie swakste in meer as dekade
Dit is die eerste jaarlikse inkrimping sedert 2009, toe die BBP met 1,5% gedaal het.
Wiele2Wiele: Peugeot 208 vs. Hyundai Creta
Hierdie week tydens Wiele2Wiele is daar ‘n kompetisie tussen twee kompakte sportsnutse – Peugeot se 2008 en Hyundai se Creta.
Gedig: As dit Fluit-fluit gaan
“Dit was ’n bitter dag vir my
Die Sondag in die kerk.”
Boek: ‘Kambrokind’ – FA Venter
In ‘Kambrokind’ deel FA Venter jeugherinneringe vanaf sy voorskoolse jare tot op universiteit.
Sonny Bill wil toks vir boks verruil
“Ek is 35 jaar oud en ek het dit natuurlik eers met my vrou bespreek; sy was aanvanklik skepties, maar nou ondersteun sy my.”
Onderwysers langs pad dood
Die bestuurder van die Mercedes-Benz wat hulle raakgery het, is ook oorlede.
Polisieman ná jarelange stryd bevorder
Die kandidaat wat ten koste van Adams bevorder is, was minder ervare en het boonop voorgegee dat sy oor ʼn kwalifikasie beskik wat sy nog nie verwerf het nie.