Die liggaam van ’n 14-jarige meisie is Sondag in die Vryburg-begraafplaas in Noordwes gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vryburg"
Twee met R2,4 miljoen se renosterhoring betrap
Die verdagtes het glo probeer om die horings te verkoop toe hulle vasgetrek is.
Vrou deur honde verskeur
“Dit was ’n grusame prentjie. Die honde het die arme vrou verniel. Haar klere was van haar lyf afgeskeur.”
Boere van Vlakfontein-plaas raadop met krag
Die gebrekkige elektrisiteitstoevoer plaas die lewens en eiendom van boere in die omgewing in gevaar.
Kitsvloede ontwrig onderwys in Noordwes
Onderwysers kon sedert Woensdag nie by van die skole in hierdie provinsie uitkom nie.
Man vas na moord by sekerheidsmaatskappy
Die ontvangsman is verskeie kere in die bors geskiet.
Twee in hof oor gesteelde polisieboot
Hugo en Van Zyl het ʼn rubberboot, twee grassnyers en sonpanele in hul besit gehad.
Krag vir Kersfees; Vryburg se ligte bly voorlopig aan
Eskom het ʼn klein vergunning gemaak aan die inwoners van Vryburg en Stella.
Vryburg-inwoners hof toe oor ‘strafkrag’
“Ons sit met ʼn dreigende krisis. Hierdie kan ons ekonomie heeltemal laat inmekaarstort.”
Ses ontsnaptes weer vasgetrek
Die man het nie eers probeer om van die polisie te vlug nie en was duidelik baie uitgeput en honger.
Boere help ‘transitorowers’ vastrek
Vyf vermeende transitorowers is Saterdag met behulp van boere in die Vryburg-omgewing in Noordwes vasgetrek.
Dwelms al langs grondpad gevind
ʼn Man sal Vrydag in die Vryburg-landdroshof verskyn nadat hy glo verbind is met die verkoop van dwelms ter waarde van R327 000.
Drie vas oor plofstof, vuurwapen
Drie mans sal binnekort in die Vryburg-landdroshof in Noordwes verskyn vir die onwettige besit van ʼn vuurwapen en plofstof.
Twee in hof vir vervalste note
Twee mans het Dinsdag in die Ganyesa-landdroshof naby Vryburg in Noordwes verskyn nadat meer as R20 000 se vervalste note in hul besit gevind is.
Boer, vrou en nog 8 vas ná man se dood
ʼn Boer van Noordwes, sy vrou en nog agt mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo drie mans erg aangerand het, waarna een van die mans oorlede is.
Baba verdrink in skottel
Die polisie in Vryburg het ʼn geregtelike doodsondersoek ingestel nadat ʼn 18 maande oue baba in ʼn wasskottel verdrink het.
Twee vas na hulle glo vrou verkrag
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 24-jarige vrou aangerand en om die beurt verkrag het.
Polisie vind kluis met gesteelde vuurwapens en ammunisie
Die polisie in Vryburg, Noordwes, het Maandagoggend omstreeks 08:00 beslag gelê op ʼn kluis met vuurwapens, ammunisie en dokumente wat glo in Schweizer-Reneke gesteel is.
Gestremde 12-jarige glo ontvoer, verkrag
Die Noordwes-polisie ondersoek ʼn saak van ontvoering en verkragting nadat ʼn 12-jarige verstandelik gestremde meisie glo deur vier minderjarige seuns verkrag is.
Twee in hof oor verkoop van ‘gesteelde, gekaapte’ voertuie
Twee vermeende verkopers van gesteelde en gekaapte voertuie, Susanna Degenaar (40) en Nikolaas Gouws (30), het Maandag in die Vryburg-streekshof verskyn nadat hulle oor Paasnaweek in hegtenis geneem is vir die besit van gesteelde goedere.