Die wenners van die toekennings by vanjaar se kykNET Silwerskermfees is Saterdagaand by ’n glansryke kykNET-bloutapyt-geleentheid bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Augustus 2015
[Foto’s] Huweliksaanbod loop lelik skeef, maar het gelukkige einde
Matthew Picca was net mooi gereed om sy meisie, Kayla Harrity, in die hawe by North Carolina te vra om te trou toe die ondenkbare gebeur het.
Drie vas oor rooftog en aanval op polisiebeampte
Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vrouepolisiebeampte en ’n winkel in die Wes-Kaap beroof het.
4-jarige verkrag en aan boom opgehang in KZN
ʼn Vierjarige meisie is aan ʼn boom opgehang nadat sy verkrag is in Verulam, KwaZulu-Natal.
Nog ’n glanspaartjie skei
Die sangpaar Burgerd Botha en Zita Pretorius gaan skei.
Meer as 30 sterf in twee ongelukke in Oos-Kaap
Meer as 30 mense is dood en talle beseer in twee afsonderlike ongelukke in die Oos-Kaap.
Twee dood ná motor teen boom bots
Twee mans is dood nadat hul motor teen ʼn boom gebots het buite Stanger in KwaZulu-Natal.
Zuma is nie op Facebook
Die presidensie het Saterdag herbevestig dat pres. Jacob Zuma nie ʼn Facebook-profiel het nie.
My reaksie op die optog van 27 Augustus 2015 op die Potch-kampus
Hierdie hele gebeurtenis het ’n bitter smaak in my mond gelos ten opsigte van transformasie.
38 Swazi-meisies sterf in ongeluk
Minstens 38 jong Swazi-meisies is dood en 20 kritiek beseer nadat hulle in ʼn ongeluk betrokke was.
Baba verdrink in skottel
Die polisie in Vryburg het ʼn geregtelike doodsondersoek ingestel nadat ʼn 18 maande oue baba in ʼn wasskottel verdrink het.
Polisiehoof se segsman gelooi deur LP’s
Die nasionale polisiehoof se woordvoerder het hom Vrydag in die spervuur bevind toe hy aan LP’s moes verduidelik hoekom ʼn mediaverklaring uitgereik is wat ʼn wanvoorstelling is van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie.
Reuse-dwelmvonds by OR Tambo
Een van die grootste dwelmvondste nog is Vrydag by die OR Tambo Internasionale Lughawe gemaak.
AfriForum stel gemeenskapsoplossing teen misdaad bekend
“Misdaad is ʼn epidemie wat in ons land posgevat het omdat die regering sy plig om wet en orde te handhaaf, versuim.”
Fochville-ongeluk: Seun dood, pa kritiek beseer
ʼn Man in sy 20’s is dood en sy pa kritiek beseer nadat hul bakkie omgeslaan en verskeie kere gerol het in Fochville, Gauteng.
Gedagte vir die dag: “Wees stil en weet Ek is … ”
My hart pyn binne-in my. Die angs van die dood kom oor my. (Psalm 55:5)