“Ek het my departement gevra om te kyk na opsies en maniere hoe ons kan help, aangesien die inligting wat ek gesien het, daarop dui dat die mense hulp nodig het en hulle benodig hulp van ʼn beskaafde land soos ons s’n.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Peter Dutton"
Australië: waarheen nou met Peter Dutton se uitsprake?
Nico Stegmann neem Peter Dutton, die Australiese minister van binnelandse sake en immigrasie, se uitsprake oor die humanitêre inname van SA boere onder die loep:
SA-regering stamp weer kop met Australië
“Die reiskennisgewing het die potensiaal om nie net Australiërs te ontmoedig om Suid-Afrika te besoek nie, maar ook om die land se beeld ernstige skade aan te doen.”
Dutton ontken uitsprake oor SA boere is teruggetrek
Peter Dutton, Australië se minister van binnelandse sake, het gesê sy uitsprake dat Australië die emigrasieproses vir wit Suid-Afrikaanse boere wil versnel omdat hulle in hul eie land “vervolg” word, is nié teruggetrek nie ten spyte daarvan dat die Suid-Afrikaanse regering volhou dat dit wel gedoen is.
Australië trek glo uitsprake oor SA boere terug
Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het Maandag gesê Suid-Afrika verwelkom Australië se terugtrekking van omstrede uitsprake deur dié land se minister van binnelandse sake dat Australië die immigrasieproses vir wit Suid-Afrikaanse boere wil versnel omdat hulle in hul eie land “vervolg” word.
Foto’s: Optog in Australië oor SA boere
“Dit is vir my kommerwekkend dat mense op die oomblik vervolg word. Die getal mense in Suid-Afrika wat doodgemaak of wreedaardig aangeval word, is ʼn realiteit.”
Dutton wil boere steeds help ondanks kritiek
“Dit is vir my kommerwekkend dat mense op die oomblik vervolg word – die getal mense in Suid-Afrika wat doodgaan of wreedaardig aangeval word, is ʼn realiteit.”
‘Geen spesiale Australiese visums vir wit SA boere’
Australië het geen planne vir ʼn spesiale visum vir wit Suid-Afrikaanse boere wat geweld en vervolging wil ontvlug nie, het Julie Bishop, minister van buitelandse sake in dié land, Sondag gesê.
TLU SA sê: ‘Dankie, wêreld’
TLU SA het met groot waardering kennis geneem van stemme wat in die buiteland opgaan oor die situasie van Suid-Afrikaanse landbouers.
SA minister skop vas teen Aussies se stelling oor wit boere
Min. Lindiwe Sisulu het gesê ʼn politieke ingryping moet gedoen word nadat Peter Dutton, Australië se minister van binnelandse sake, gesê het sy departement stel ondersoek in na ʼn reeks maniere om wit Suid-Afrikaanse boere te help om vinnig na Australië te kan emigreer.
Grondonteiening: ‘Ons saai nié paniek nie’
“Die minister se gerusstelling oor regeringsoptrede wat binne die grondwetlike raamwerk sal geskied, bied geen gemoedsrus nie, aangesien die wysiging van die Grondwet deel is van die proses ten gunste waarvan die parlement gestem het.”
‘Wêreld is besig om kennis van SA te neem’
“Die ANC moet besef dat talle Europese lande, asook Brittanje en Amerika, skepties en met kommer na die ANC-regering begin kyk, en soortgelyke aksies van visa-aanbiedings en desinvestering van elders kan te wagte wees.”
Grondonteiening: ‘SA’ners het niks om te vrees’
“Daar is geen rede vir enige regering enige plek ter wêreld om te vermoed dat enige Suid-Afrikaner in gevaar is van hul eie demokraties-verkose regering nie. Daardie bedreiging bestaan doodgewoon nie.”
Aus wil immigrasieproses versnel vir ‘wit SA boere’
Australië se minister van binnelandse sake meen wit Suid-Afrikaanse boere verdien “spesiale aandag” weens die “gruwelike omstandighede” waarin hulle hul bevind.