Die kwalifiserende kriteria vir iets om as haatspraak gedefinieer te word, is onder meer “aansienlik verander”.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Maart 2018
Vrou (25) vas ná sy dooie man van misdaad beskuldig
“Ons wil die publiek waarsku om nié valse sake by die polisie aanhangig te maak nie, want dit is blatante misbruik van staatshulpbronne.”
Motsoaledi verwelkom klasaksie teen Tiger Brands
Motsoaledi het gereageer op die regsfirma Marler Clark, wat in voedselveiligheid spesialiseer, wat bekend gemaak het dat hy in samewerkinging met die prokureursfirma Richard Spoor ʼn klasaksie namens die slagoffers se familie teen Tiger Brands beplan.
Grondonteiening: ‘Ons saai nié paniek nie’
“Die minister se gerusstelling oor regeringsoptrede wat binne die grondwetlike raamwerk sal geskied, bied geen gemoedsrus nie, aangesien die wysiging van die Grondwet deel is van die proses ten gunste waarvan die parlement gestem het.”
Jong seun (8) in waakeenheid ná spoegkobra hom pik
“Hy het ons net so gekyk en gesê: ‘Ek is deur ʼn slang gepik.’ Ons het die lig aangesit en die slangbyt op sy voorarm gesien. Toe my man gaan ondersoek instel, het die spoegkobra regop gestaan op sy bed en hy het hom doodgeskiet.”
Provinsiale rugby op Grabouw, Schweizer en Katu
Die SA Rugbyunie (Saru) se beleid om plaaslike gemeenskappe aan provinsiale rugby bloot te stel, bring mee dat plekke soos Schweizer-Reneke, Grabouw en Kathu vanjaar wedstryde in die Supersportreeks huisves.
ToekomsVenster: Gelowiges en offerandes
Here, baie dankie vir die talle voorbeelde in die Nuwe Testament wat my motiveer om U ook met my offergawe te dien.
Man se skietdood op plaas lei tot vernietiging
Honderde woedende gemeenskapslede het op ʼn vernietigingstog gegaan na die skietdood van ʼn 30-jarige man op ‘n plaas.
Motoriste gaan opdok weens brandstofheffings
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het Donderdag gesê motoriste moet hulself vanaf Aprilmaand voorberei op ʼn styging in brandstofpryse, ten spyte daarvan dat die internasionale brandstofprys waarskynlik deur die loop van Maart nóg verder gaan daal.
Vrou afgedank ná ‘verkragting’
ʼn 58-jarige man van Limpopo is Donderdag borgtog toegestaan nadat hy na bewering sy 25-jarige werknemer verkrag het.
Die wêreld in foto’s – 15 Maart 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
DA kondig sespuntplan vir skoolveiligheid aan
Die grondonteiening-kwessie het egter ook weer tydens die debat onder die loep gekom.
Minister gebroke ná seun in puttoilet val
Die minister het gesê dit is ongelooflik ontstellend dat ʼn kind op so ʼn onwaardige manier gesterf het.
Paramedici beroof ná vrou geboorte skenk
“Dit sal beslis ʼn uitwerking op ambulanse se reaksietyd hê, wat moontlik tot komplikasies of selfs sterftes kan lei.”
Nobelpryswenner gehospitaliseer, vrou dood gevind
“Ons is verpletter oor die verlies van ons geliefde ma en vrou [vir ons pa] wat naby die einde van haar stryd met Parkinson se siekte was.”
BASA ondersteun Reserwebank oor VBS-besluit
Die Reserwebank het deurgeloop onder kritiek van sommige sektore van die samelewing wat die Reserwebank daarvan beskuldig dat hulle nie VBS Mutual Bank, wat deur swart mense besit word, ondersteun nie.
‘Wêreld is besig om kennis van SA te neem’
“Die ANC moet besef dat talle Europese lande, asook Brittanje en Amerika, skepties en met kommer na die ANC-regering begin kyk, en soortgelyke aksies van visa-aanbiedings en desinvestering van elders kan te wagte wees.”
Boer sterf in tweede plaasaanval op een dag in Wes-Kaap
Martin Louw, ʼn bekende boer en plaasbestuurder van Tulbagh in die Wes-Kaap, is Woensdagaand op ʼn plaas vermoor in ʼn tweede plaasaanval wat dié provinsie op een dag getref het.
Kabinet verwelkom gesprek met AgriSA oor grondkwessie
Die kabinet verwelkom die landbou-organisasie AgriSA se bereidwilligheid en insette om met die regering gesprek te voer oor grondhervorming en regeringsbesluite oor grondonteiening.
Louis (23) steeds kritiek ná gru-botsing; nog operasies wag
“Hou asseblief U beskermde hand oor Louis en bewaar hom. Raak asseblief vir Louis aan en gee sy ouers krag om saam met hom die pad van herstel te stap.”