Die ouers van die agtjarige Johan Emmenes van Limpopo sê mediese personeel van Gauteng meen dit is ʼn “wonderwerk” dat die laerskoolleerder só vinnig herstel het en minder as een maand ná hy deur ʼn spoegkobra gepik is byna heeltemal gesond is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "spoegkobra"
Slangbyt-slagoffers word maats in hospitaal
Die vyfjarige Dawid du Plessis en die agtjarige Johan Emmenes van Limpopo se soortgelyke verhale van hoop inspireer talle: Albei seuns is deur ʼn Mosambiekse spoegkobra gepik terwyl hulle lê en slaap het, albei se lewens was in groot gevaar en albei seuns is nou saam op die herstelpad.
Spoegkobra-pik: ‘God het ons seun genees’
“Ons was maar ʼn halfuur in die restaurant, toe kom roep die suster ons. Sy het gesê die dokter wil dadelik met ons praat. Ek het nie vir ʼn enkele oomblik ʼn negatiewe gedagte in my kop gehad nie. Ek het geweet as ons in daardie spreekkamer instap, gaan die dokter vir ons goeie nuus gee.”
Jong seun (8) in waakeenheid ná spoegkobra hom pik
“Hy het ons net so gekyk en gesê: ‘Ek is deur ʼn slang gepik.’ Ons het die lig aangesit en die slangbyt op sy voorarm gesien. Toe my man gaan ondersoek instel, het die spoegkobra regop gestaan op sy bed en hy het hom doodgeskiet.”
Mikayla ‘weer haar ou self’ ná spoegkobra haar pik
Die sesjarige Mikayla Grové van Ballito in KwaZulu-Natal is weer terug by die skool nadat sy vroeër verlede maand op ʼn kleinhoewe in dié provinsie deur ʼn spoegkobra gepik is en drie weke in ʼn hospitaal deurgebring het.
Jong Mikayla (6) weer tuis ná spoegkobra haar pik
Die sesjarige Mikayla is in die waakeenheid opgeneem nadat ʼn spoegkobra haar gepik het terwyl sy in haar bed gelê en slaap het.
Baba ontslaan ná slangpik
ʼn 10 maande oue baba wat verlede maand deur ʼn Mosambiekse spoegkobra gepik is, is uit die hospitaal ontslaan.
Baba sterk aan ná slangpik
ʼn 10 maande oue baba wat vroeër vandeesmaand deur ʼn Mosambiekse spoegkobra gepik is, sterk goed aan, het Beeld Saterdag berig.
Kobra pik baba in gesig
ʼn 10 maande oue babaseuntjie is in ʼn stabiele toestand in ʼn hospitaal in Noordwes nadat hy deur ʼn Mosambiekse spoegkobra in die gesig gepik is.