Germandt Geldenhuys vertel oor sy rolle in ‘Binnelanders’ en ‘Kanarie’, sy toneelstuk ‘Keelvol’, sy vriendskap met sy medester en beste vriendin, Je-Ani Swiegelaar, én sy florerende sangloopbaan.
Alles vir Donderdag 25 April 2019
Twee Oseane jammer oor medaljes, water
Die organiseerders van die Twee Oseane-marathon wat die naweek in Kaapstad plaasgevind het, het om verskoning gevra vir die tekort aan medaljes en water.
Vrou brand dood in motor
Met paramedici se aankoms op die toneel was dié voertuig in vlamme gehul.
Dodetal weens KZN-vloed nou 70
Die dodetal in KwaZulu-Natal ná die afgelope week se oorstromings het reeds tot 70 gestyg.
Amcu se dae dalk getel
Die departement van arbeid het kennis gegee dat hy die mynwerkersvakbond Amcu se registrasie by die departement wil kanselleer.
Video: AB se merkwaardige ses
Oud-Protea slaan ʼn ses met net een hand op die kolf. Kyk die video hier:
Vermiste KZN-vrou se liggaam in wrak gekry
ʼn Soektog na Conde is van stapel gestuur, maar weens baie swaar reën in die gebied moes dit Dinsdagaand opgeskort word.
Resep: Broodrol
Hierdie brood sal enige sop opkikker.
Boek: Zinzi en Saffraan-reeks
Zinzi is die speurder en wetenskaplike. In haar avonture word sy bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan.
Nuuskommentaar: Objektiwiteit, positiwiteit, pessimisme en die verkiesing
Daar kan geen twyfel wees nie dat ’n gees van somberheid, indien nie van absolute mismoedigheid nie, baie kiesers so kort voor die verkiesing beetpak.
Clicks presteer te midde van druk
Ondanks bedrukte toestande in Suid-Afrika se kleinhandelsektor het die winkelgroep Clicks in die tussentydse periode tot einde Februarie ’n redelik sterk vertoning gelewer.
DA sê NMB-metro is ‘koalisie van korrupsie’
Die DA in Nelson Mandelabaai het versoek dat die metro, wat deur ʼn koalisieregering bestuur word, onder administrasie geplaas word.
Molefe kry 3de keer bloedneus
“Molefe dryf homself in ʼn hoek in ʼn poging om die gereg te omseil, en ʼn mens kan net so lank agter hofprosesse skuil,”
Vermiste sussies dood gevind
Die polisie in Mpumalanga het die liggame van twee sussies wat vroeër vandeesweek vermis geraak het in ʼn sloot naby hul huis gevind.
Gedagte vir die dag: Gewillige klei
Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die Here. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel. (Jeremia 18:6, Bybel in Afrikaans 1933/1953)