Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, bly aan in sy pos en gaan nie opsy staan nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 Desember 2020
‘Nelson Mandelabaai-verkiesing was wettig’ – DA
Die DA sê die brief wat Cogta aan die kantoor van die speaker rakende die Nelson Mandelabaai-raadsvergadering gerig het, is onwaar en in kwade trou.
Eskom se ooreenkoms met Nedlac ‘verraai werkers, publiek’
Die ooreenkoms stel voor dat meer as R280 miljard van Eskom se skuld in ekwiteit omgeskakel word.
SOS: SA steeds te ver onder minimum standaard
“Hoewel daar ʼn verbetering in die TIMSS-syfers is, val Suid-Afrika steeds ver onder die minimum basislynvereistes, met slegs 41% van leerders in graad 9 wat hieraan voldoen.”
Kaapstad slaggereed vir feestyd-besoekers
Gegewe die tweede vlaag van Covid-19-infeksies wat die Wes-Kaap tans ervaar, moes die feesplan vanjaar aangevul word om dié ekstra gesondheidsverwante uitdaging te verreken.
Man in hof wat glo vrou, twee kinders doodkap
Die man en vrou het ʼn onderonsie gehad waarna hy haar en haar twee kleinkinders met ʼn panga aangeval het.
ToekomsVenster: Werk vir geregtigheid, vryheid en vrede
Vra hoe die Here jou wil gebruik om die lewensomstandighede van die mense rondom jou te verbeter.
EFF verwerp uitspraak oor ‘rogue’-eenheid
Die EFF bestempel die uitspraak as “irrasioneel, ongrondwetlik en bowenal ʼn bedreiging vir nasionale veiligheid”.
Saai verwelkom oordrag van staatsplase aan familieboere
Die organisasie sê die erkenning dat die departement se inligting oor die plase en die bestuur daarvan uiters gebrekkig is, is die regte vertrekpunt om die chaos daar reg te ruk.
SA ekonomie begin weer kop optel
Die styging in besteding by restaurante en hotelle lýk dalk meteories, maar dit is steeds net die helfte van dít wat in dieselfde tydperk verlede jaar bestee is.
Cloetesville ruk op vir Kaapse onafhanklikheid
Die inwoners doen ’n beroep op die party om, sou die mense van die Wes-Kaap aandui dat hulle wil wegbreek van Suid-Afrika en ʼn onafhanklike staat vorm, met die nasionale regering te onderhandel om onafhanklikheid vir die provinsie se mense te verseker.
Covid-19 kelder wéér Kilian se borgtogaansoek
Kilian kon gevolglik nie vandag in die hof verskyn nie en sy borgtogverhoor is weereens uitgestel.
Covid-19 kelder wéér Kilian se borgtogaansoek
Zane Kilian is in isolasie terwyl daar gewag word op ʼn medegevangene se uitslae wat gister vir Covid-19 getoets is.
Nuuskommentaar: Brackenfell en die hof van openbare menings
Diegene wat die skool in die hof van openbare menings reeds skuldig bevind het, gaan nie sommer van mening verander nie. Hulle besluit is geneem. Diegene wat van die begin af die skool vrygespreek het, gaan nou bloot die departement se bevindinge as bevestiging gebruik.
‘Engele’ gryp in ná hond kleuter byt
“Die Here was so goed vir ons.”
‘Spiderman’ durf hoogtes vir vullis aan
Feiyue en sy kollegas het twee ton rommel in 2020 ingesamel, ondanks die Covid-19-pandemie wat besoekers aan die berg verminder het.
Twee van ‘Crusaders’ gevonnis oor terreurkomplot
Die verhoor teen nóg ʼn lid van die organisasie word in Februarie hervat.
Jong krieketster slaan seldsame siekte vir ’n ses
Die 13-jarige leerder van Laerskool Tygerpoort in Pretoria is met marmerbeensiekte (sklerosteose) gebore; ’n seldsame genetiese afwyking waarmee net meer as 100 mense wêreldwyd gediagnoseer is. Ten spyte daarvan is hy een van Pretoria se kranigste krieketsterre.
Foto’s: Talle beseer ná ontploffing in Pinetown
Brandbestryders spook in dié stadium nog om die vlamme te blus. Hul taak word egter deur sterk wind bemoeilik.
Luister: Griekwagebed – Psalm 24
“Psalm 24”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Innie Skylte vannie Jirre” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.