Die motor se dak was heeltemal afgeruk en paramedici het die wrak opgefrommel teen die vragmotor aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pinetown"
Foto’s: Talle beseer ná ontploffing in Pinetown
Brandbestryders spook in dié stadium nog om die vlamme te blus. Hul taak word egter deur sterk wind bemoeilik.
Video: Motoris skiet verdagte dood
Die volgende oomblik kan gesien word hoe een van die mans aan die bestuurder se kant op die grond val.
Ma in hof oor baba se moord
ʼn 23-jarige vrou het in die Pinetown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van moord in verband met die moord op haar drie maande oue babadogtertjie.
Jong polisiebeampte doodgeskiet
Die jong polisiebeampte se liggaam is met ʼn skietwond aan sy kop in die bestuurdersitplek van ʼn bussie aangetref.
Pa wat vier kinders hang gevonnis
Die man van Pinetown wat vroeër vanjaar sy drie biologiese kinders en sy stiefdogter vermoor het, is Woensdag gevonnis.
Twee beseer toe hulle ná skietery bots
ʼn Man in sy 40’s is Saterdag ernstig beseer in Pinetown, KwaZulul-Natal, toe hy deur onbekende aanvallers geskiet is en hy daarna beheer verloor het oor sy motor en gebots het.
Een dood ná skietgeveg met polisie
“Terwyl hy by die plek ingestap het, het ʼn groep verdagtes hom oorval en sy dienspistool afgeneem.”
‘Inbreker’ doodgeskiet, 2 gewond in skietgeveg
ʼn 72-jarige man en sy vrou was besig om televisie te kyk toe hulle angsbevange gille buite hul huis gehoor het. Die gille het vanuit die egpaar se tuinwoonstel gekom wat hulle aan ʼn 70-jarige vrou verhuur.
Twee sterf in gru-botsing met polisiekar
Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care Paramedics, het die toneel as “ʼn bloedbad” beskryf.
Paartjie word al ʼn maand lank vermis
Die polisie in Durban het Vrydag die hulp van die plaaslike gemeenskap ingeroep om ʼn paartjie van Pinetown, wat al ʼn maand lank vermis word, op te spoor.
Twee dood, vier beseer in Pinetown-ongeluk
“Ons paramedici het omstreeks 17:00 by die toneel opgedaag en die motor op sy sy in die vinnige baan van die snelweg aangetref.”
Sussie hou boetie (7) vas ná voertuig hom tref, wegjaag
ʼn Sewejarige seun is dood nadat hy Maandagmiddag deur ‘n voertuig raakgery is.
Drawwer sterf skielik
“Paramedici was teen 18:45 op die toneel. Inwoners was besig om noodhulp op die man, in sy 30’s, toe te pas.”
Man sterf toe bakkie hom tref
ʼn Man in sy 40’s is dood toe hy glo oor ʼn pad gehardloop het en toe deur ʼn bakkie getref is.
18 beseer in ongeluk
ʼn Vrou is ernstig beseer toe die bakwerk van die voertuig waarin sy gesit het, geknak het.
Man se ontbinde lyk aan boom gevind
Die polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om die identiteit van ʼn wit man vas te stel wie se ontbinde liggaam hangend aan ʼn boom aangetref is.
Bejaarde deur eie honde aangeval
ʼn 82-jarige man het Vrydag ernstige beserings opgedoen nadat sy twee honde hom aangeval het.
‘Dwelmhandelaars’ vas ná Valke wenk ontvang
Twee vermeende dwelmhandelaars, onderskeidelik 36 en 58 jaar oud, is in Pinetown, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem nadat ʼn verskeidenheid dwelms ter waarde van ongeveer R1,8 miljoen in hul motor gevind is.
Man sterf toe motor brug tref op nat pad
ʼn Man in sy 30’s is dood toe sy motor Woensdag teen ʼn brug in Pinetown, KwaZulu-Natal, gebots het.