Die parlement sal vanaf Woensdagmiddag gesluit wees weens die uitbreking van die nuwe koronavirus (Covid-19).
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Maart 2020
Volkswagen sluit tydelik Europese aanlegte
Die motorvervaardiger het gesê dis nie moontlik om ʼn betroubare vooruitsig te gee van vanjaar se wins nie.
Koronavirus: Pensioenarisse kry inkopie-uur by Pick n Pay
Pick n Pay het ʼn spesiale inkopie-uur vir pensioenarisse (persone ouer as 65) aangekondig.
Koronavirus: Alle tussenverkiesings onbepaald uitgestel
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle munisipale tussenverkiesings onbepaald uitgestel weens die nuwe koronavirus (Covid-19).
Gauteng-gesin weier glo kwarantyn
Die Gautengse departement van gesondheid maan lede van die publiek om met gesondheidswerkers saam te werk in die lig van die uitbreking van die nuwe koronavirus (Covid-19).
Koronavirus: Tom Hanks en vrou uit hospitaal ontslaan
Die Amerikaanse akteur Tom Hanks en sy vrou Rita Wilson is in Australië uit ʼn hospitaal ontslaan net ʼn paar dae ná hulle positief getoets het vir die nuwe koronavirus (Covid-19).
Pa vas oor seun se verkragting
ʼn 35-jarige man is Dinsdag in die Noord-Kaap in hegtenis geneem op aanklag dat hy sy vierjarige seun verkrag het.
Dalk eerste geval van Covid-19 by Kaapse hawe
Albei bemanningslede is in kwarantyn aan boord die vragskip, die MV Corona.
Ma in hof oor baba se moord
ʼn 23-jarige vrou het in die Pinetown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van moord in verband met die moord op haar drie maande oue babadogtertjie.
ToekomsVenster: ‘Dit is nou ook hier’
Psalm 91 het my vandag weer bemoedig!
iTickets skep hoop met ‘grootste virtuele gospelbyeenkoms nóg’
“Met tegnologie soos dié kan mense wêreldwyd bereik word met toestelle soos selfone, rekenaars en televisie.”
Covid-19: Universiteite, kolleges ook nou gesluit
Tersiêre instellings kan selfs langer gesluit bly indien verspreiding van die virus nog nie onder beheer is nie.
Wes-Kaapse tiener ná kerk vermoor
Carly Isaacs het die betrokke oggend by die aangedoen om haar kerkkleed vir ’n latere kerkdiens te kry.
Duisende grondeise nog uitstaande
Een van die faktore wat bydra tot die stadige pas is die opdraande stryd om staatsgrond aan ʼn nuwe eienaar oor te dra.
Stryd tussen regter-president, adjunk sleep voort
Die twee senior regters het oor-en-weer-beskuldigings teen mekaar gemaak wat nou al ʼn geruime tyd voortsleep.
Luister: Wiele2Wiele bekyk finaliste vir motor van die jaar
Hierdie week kyk Wiele2Wiele na die 14 finaliste van die AutoTrader South African Car of the Year-kompetisie. Die span gaan ry met die Mazda 3-luikrug, staan verbaas oor die splinternuwe Land Rover Discovery Sport, gesels oor silinder-deaktivering en wonder watter motorfietshelde jou beïnvloed.
Die wêreld in foto’s – 17 Maart 2020
Só lyk New York nadat die virus burgers sowel as besoekers afgeskrik het.
2 wetstoepassers Dinsdag afsonderlik vermoor
In die een geval het ʼn taxibestuurder glo ʼn verkeersbeampte op pad na die polisiestasie doodgeskiet.
11 romantiese wegbreke in die berge
’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig en ons dink dis tyd dat jy en jou geliefde na die berge ontsnap!
Tientalle skole bid vir koronavirus
“Ons het gebid vir ons skole, ons land en die res van die wêreld.”